LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Grabouw Lodge | LekkeSlaap
+28

Grabouw Lodge

  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Ouderbrugpad, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Grabouw Lodge bied verblyf in gastekamers naby die N2-hoofweg in Grabouw. Die lodge is oorkant 'n winkelsentrum en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek op pad na verskeie bestemmings.

Die verblyf by Grabouw Lodge word in 16 kamers aangebied wat uniek en smaakvol ingerig is. Elke kamer beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n oorhoofse stort.

Verder het die kamers ook geriewe soos lugversorging, internasionale kragproppe, 'n yskassie, 'n plasma-TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe.

Ontbyt en ander smullekker maaltye word deur sjefs voorberei indien versoek of gereël. Die lodge het ook gratis WiFi, 'n plonspoel en 'n beskutte braaiplek. Grabouw Lodge is perfek vir sakereisigers, konferensies, troues of ander funksies.

Daar is veilige parkeerplek beskikbaar vir voertuie. Grabouw Lodge is oorkant 'n winkelsentrum geleë met restaurante, winkels en 'n toerismesentrum wat dit die ideale basis maak vanwaar die omliggende area verken kan word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 4 resensies vir Grabouw Lodge
Netheid
3.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • 1 Ouderbrugpad, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
  • Gaste dink Grabouw Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Ouderbrugpad, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgwOWM5OGZiLWI3MjYtNGNhNC05NTFjLWExMzBlMDgyNmZiMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag(plek vir 2) 4 5 1 4 1 Ouderbrug Road Grabouw 7160 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -34.161367 19.006768
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!