Dullstroom Akkommodasie by Grace Cottage | LekkeSlaap
+19

Grace Cottage

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 10 resensies vir Grace Cottage
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.4/5
Christo B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B
Saam met vriende

Goed geprys, kon net bietjie skoner wees.

Baie lekker huis, goed toegerus. Kon bietjie skoner wees, vloer was vuil in hoofslaapkamer en kussings op die banke vol hare.

Salome V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome V
Saam met vriende

Baie lekker verblyf!

Huis was heerlik skoon en netjies, geyser dalk net te klein vir 5 mense se gebruik.

Theo B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Theo B
Gesin met klein kinders

Baie aangename verblyf.

Lekker verblyf, daar is net vlermuise in die dak gewees was baie steurend is in die aand. Daar moet aandag gegee word.

Willem S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Willem S

Het meer verwag teen daardie prys. Netjies en skoon binne, maar plek is verwaarloos.

Sien sterre.

Ashley P - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley P
Saam met vriende

Perfect little getaway place.

We really enjoyed our stay at Grace Cottage. Susan is very friendly and helpful.

Eiwet N - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Eiwet N
Gesin met klein kinders

Baie oulik. Gesinsvriendelik.

Geen naamborde.

Pieter D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Saam met vriende

Baie lekker plek, sal weer daar bespreek.

Ons het vir een aand oorgebly daar. Die plek is netjies en daar is baie spasie. Sal dit sterk aanbeveel!

Tessa B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa B
Gesin met klein kinders

Goed.

Plek binne was baie netjies en skoon. Buite kan bietjie aandag kry.

Elsebe B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsebe B

Rustig.

Fantastiese plekkie om te bly. Hulle moet net 'n handreling by die trappe opsit vir die oues van dae wat nie meer so vas op hulle voete is nie.

Johan B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met vriende

Dit was 'n heerlike, bevredigende kuier.

Die gastehuis is ‘n pragtige, netjiese en skoon blyplek met alle fasiliteite en meer vir al jou behoeftes.

Grace Cottage's terugvoer

Baie dankie Johan. Ons is bly julle het die kuier geniet. Hoop om julle sommer gou weer te sien. Grace groete, Susan

Grace Cottage
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Blokland- en Amajuba-straat, No. 382, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyg3MVGwg6YQJQakTozwWQ3Ml1YznAmUI9lbhUEJRKEU8pKmRjc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 Corner of Blokland Street and Amajuba Street No. 382 1110 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.412932405976 30.101854654249
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za