Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grace Cottage

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George du Toit-straat 7, Universitas-Ridge, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Grace Cottage is geleë in 'n klein, vreedsame woonbuurt in Bloemfontein. Ons strewe daarna om eenvoud en gerief soomloos te vervleg en die plattelandse atmosfeer te behou.

Die selfsorgverblyf bestaan uit enkelkamers, dubbelkamers en gesinseenhede. Die kamers het dubbel-, koningingrootte- en koninggrootte-beddens of 2 enkelbeddens. Ons gesinseenhede het stapelbeddens (volgrootte enkelbeddens) in die tweede kamer. Die badkamers is toegerus met 'n bad, stort, of beide, handdoeke, en toiletware. Die kombuise is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, tweeplaatstoof, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenhede het ook kommersiële DStv, waaiers, verwarmers, haardroërs en elektriese komberse.

Daar is 'n braai-area en 'n klein klimraam en sandput vir die jongspan. Daar is ook 'n bababed en -badjie beskikbaar. Parkeerplek op die perseel word voorsien. 'n Komplimentêre ligte ontbyt word in die eenheid voorsien. Die eenhede word daagliks skoongemaak behalwe op Sondae en publieke vakansiedae.

Ons is sentraal geleë, naby aan die N1, Universiteit, Medi-Kliniek, Universitas Hospitaal, Sportstadions, Grey College, Eunice, Mimosa Mall en die Waterfront.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 118 resensies vir Grace Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • George du Toit-straat 7, Universitas-Ridge, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Grace Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George du Toit-straat 7, Universitas-Ridge, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc81e3c97ba344ab3e0e3ef86fd95768ac0f703ccef05785b1188ce7ad13fed4dff05caa4ac8da741b156f5f747e3fa1ecef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 118 5 1 5 7 George du Toit Street Universitas-Ridge 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.109333820935 26.165515767923