Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grace on Minerva

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kevin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 36 resensies vir Grace on Minerva
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Hennie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, fantasties en nog meer.

Wat 'n uitmuntende vakansie, by die beste plek waar jy kan bly en die mees uitstekende gashere waarvoor 'n mens kon vra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janita B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslik aangenaam.

Ons verblyf was baie aangenaam. Goeie, bekostigbare verblyf waar jou hond welkom is, is baie skaars. Hierdie is 'n klein juweel. Ek my man en ons hondebaba was met ope arms ontvang. Die eenheid was baie netjies. Ons is op hoogte gehou oor wanneer daar kragonderbrekings gaan wees. Die hele ondervinding was baie lekker en gemaklik. Huis weg van die huis af. Ons gashere was fantasties. 10 uit 10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Terry-ann C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terry-ann C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was awesome, owner was very friendly and welcoming.

The room was neat, with all the amenities of a self catering unit. The owner made us feel relaxed and right at home. Would highly recommend Grace on Minerva.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grace on Minerva se terugvoer

Thank you. It was an absolute pleasure having you both here.

Grace on Minerva
Shane W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing little gem.

I recently had the pleasure of staying at Grace on Minerva and I cannot recommend it enough. From the moment I arrived, I was impressed by the warm and welcoming atmosphere. The owners were incredibly friendly and went out of their way to make sure we had everything we needed for a comfortable stay. The room itself was spacious, clean, and well-appointed. I felt completely at home during my stay and appreciated the little touches that made all the difference. The location was also fantastic - close enough to all the action, but quiet and peaceful enough to provide a true escape from the hustle and bustle. I loved being able to step outside and explore the local area, with plenty of shops, restaurants, and attractions nearby. Overall, I would give this accommodation a five-star rating without hesitation. From the friendly owners to the semi-luxurious amenities, it truly exceeded my expectations in every way. I will definitely be back and would recommend it to anyone looking for a top-notch experience. The only thing that could be improved on is if there was uncapped WIFI. They do have WIFI but it is limited in use.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Greg B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent location, easy access and comfortable accommodation.

We had a very pleasant stay in comfortable clean accommodation and our host, Kevin was very attentive and satisfied all of our needs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grace on Minerva se terugvoer

It was a great pleasure having you here Greg, trust we will see you again.
Kindest regards,
Kevin

Grace on Minerva
Francois M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Dit was baie rustig en heerlik gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kevin, the host, is one of the most kind-hearted people you will ever meet during your vacations. He will genuinely go the extra mile for you and treats you like family.

This was by far the best experience I've ever had with accommodation on a holiday. The hosts are so kind. The studio apartment is clean and well-equipped with kitchen appliances. The shower is lovely, the bed is extremely comfortable, there's DSTV and Wifi, and power is on 24/7 regardless of loadshedding. Kevin, the host, cleans everything himself and makes sure it's in perfect condition for the new guests. I honestly don't have a single complaint. For the price we paid, it was an absolute luxury. I'd recommend this place to any couple or solo person wanting a nice place to stay for a quiet holiday away from the city.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly people.

The stay was brilliant. The place clean, the hosts very friendly and we felt safe all the time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were welcomed by our friendly host, Kevin, on arrival and shown all the amenities before moving in. He was knowledgeable about the area, able to give information about restaurants and teling us how to get to the beach on foot.

The bed was particularly comfortable and we averaged around 10 hours sleep a night! Despite the stage 6 load shedding which happened so unexpectedly, we always had lights, TV, a hot shower and the ability to make a hot meal, whether the power was on or off. There was Wi-Fi which we used for WhatsApp, but it was not uncapped, so no Netflix. However, there was a good DStv package with plenty of choice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grace on Minerva se terugvoer

It was wonderful having you here. You are a wonderful couple.

Grace on Minerva
Albie D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, rustig, veilig.

Gawe gasheer. Het kragopwekking en WiFi selfs met loadshedding. Rustige deel van die dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gene V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome plekkie, pragtig en baie gemaklik, heerlike plekkie vir 2 mense, ek het awesome tyd daar gehad en eienaar is baie vriendelik en behulpsaam, even met load shedding en waterprobleem het ons nooit sonder krag of water gesit nie.

Ek sal enige tyd weer by hulle my vakansie gaan geniet, awesome, fantastiese plekkie. Pratige plek, baie cozy en dit help baie om ook van die DStv gebruik te kan maak, dit maak dit regtig die moeite werd. Eienaars is uitstekende mense en baie hulpvaardig, lieflike plek. Just loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grace on Minerva se terugvoer

You were absolute pleasure have, even under flood, water & power problems.
Thank you so much for using us. Wonderful people

Grace on Minerva
Joanie L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joanie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en ontspanne atmosfeer. Vriendelik en gasvry. Ons het heerlik uitgerus!

Baie keurige plekkie in die klein, stil dorpie. Vriendelik en gasvrye gasheer! Ons het heerlik uitgerus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiffany B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiffany B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Superb! Lived up to all our expectation and we thoroughly enjoyed our time there.

Kevin and Jen are wonderful, caring hosts. The studio had everything we needed, easy lock up and go, yet comfy and nice when we spent the day or night in. Loved it. We will definitely be back. Thank you, Kevin and Jen, for the awesome break.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benjamin V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benjamin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was presies wat ons nodig gehad het. Kevin is 'n baie goeie gasheer.

Kevin het vir ons aanbevelings gegee oor eetplekke and 'n weggesteekte strandjie. Die eenheid is pynlik netjies en skoon. Ek sal beslis weer gaan. Dankie Kevin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Silma K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Silma K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spotless facilities and excellent host.

The host took us fishing and coached us, as we never fished in the waves before. Also recommended great places to eat and visit. Very relaxing experience to kick start a busy year.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marno M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marno M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal vir enige iemand aanbeveel!

Skoon, mooi, rustig, veilig, vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grace on Minerva se terugvoer

Baie dankie.
Ons hoop on julle weer te sien.
Groete,
Kevin

Grace on Minerva
Frans B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters skoon en netjiese verblyf.

Kevin het ons ontvang met vriendelikheid en was altyd beskikbaar indien nodig. Die woonstel is skoon en netjies en alles is daar wat jy nodig mag kry. Het heerlik gebraai. Ons Yorkie het dit ook geniet want die erf is veilig toegemaak. Dankie Kevin en Jenny vir julle vriendelikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing and comfortable stay.

Wonderful location, friendly host and spotless accommodations. So accommodating to our pets as well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelius L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Safe, convenient, quiet and beautiful.

Pennington is such a treasure of a place and so is this accommodation. Situated near the reserve and golf course and not far from the beach, the location is great. We were welcomed warmly, helped with all our needs and had some very nice conversations with the owner. The place is very clean and well equipped for weary travellers who need a nice affordable self-catering place to stay. Beautiful garden, affordable and yet we stayed in luxury. Wish we could have stayed longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grace on Minerva se terugvoer

Thank you for the kind words.
You were a pleasure to have. Trust we will see you again.

Grace on Minerva
Salomie S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was a wonderful stay.

We enjoyed the host and his wife. The room was beautiful and we already recommended it to family. Thank you very much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Harriët V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harriët V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die perfekte verblyf in alle opsigte!

Ons kon binne 10 minute see toe stap. Die verblyf grens aan die Umdoni-gholfklub waar ons kon fietsry. Die braaigeriewe was heerlik en privaat en die straat baie stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqui G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en netjies.

Gerieflike en netjiese verblyf. Vriendelike gasheer. Goeie ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grace on Minerva se terugvoer

Thank you for kind words,
It was wonderful having you stay here & pleasure meeting you

Grace on Minerva
Val B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Val B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kevin and Jenny were wonderful hosts and we will definitely be back.

Nice, cosy place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay.

Cosy, clean, comfortable, classy, commendable! Everything we expected and more. Thank you Kevin and Jenny, for being such (yes, some more c's) considerate and charming hosts. Will we then give Grace on Minerva a "c"? No. An A+.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grace on Minerva se terugvoer

Hi Christa,

Many thanks for your kind review.
It was an absolute pleasure having you here, hope to see you again

Kind Regards,
Kevin

Grace on Minerva
Chloe H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chloe H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful stay at Grace on Minerva.

Our time in Pennington was absolutely magical - and our stay at Grace on Minerva was the cherry on top. This little gem has everything you need for a long weekend stay - clean, great facilities and a knowledgeable host. It is also just a short walk away from the beach and really lovely restaurants in the area. We will definitely be coming back soon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grace on Minerva se terugvoer

Thank you for your kind review.
It was wonderful having you here and we hope to see you again.

Grace on Minerva
Jacobus P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld en goeie diens.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sunette K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut heerlik!

Baie dankie aan Kevin en Jenny wat ons so welkom laat voel het! Ons en ons hondekinders het heerlik gebly en was so bederf! Die plek was baie netjies en skoon en ons kon vinnig en lekker af stap strand toe. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grace on Minerva se terugvoer

Baie dankie. Kom weer, ons miss julle.

Grace on Minerva
Marcel H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marcel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely and quiet. A bit on the small side, but as an overnight stay, it's perfect.

Lovely walk to the beaches.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dave H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Short stay, but welcomed by Kevin and was very happy. Very clean!

Excellent and well located.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename rusplek naby die see saam ons hondjies.

Kevin en Jenny het ons vriendelik welkom geheet! Alles was skoon, vars en netjies. Die kothuis het 'n klein tuintjie wat grens aan die stoep en ons kon die deure oop gooi en ontspan terwyl ons brakkies rustig en veilig hulself besig hou. Alles wat jy nodig het is daar: hout sowel as braai en ons het lekker gebraai. Die kombuisie is goed toegerus en ons kon met gemak ontbyt maak. Ons sal Grace on Minerva weer bespreek vir ons volgende kuier by die kus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eureka D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eureka D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens.

Uitstekende diens gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip L
Enkelreisiger

Wonderlike gasvryheid.

Kevin en sy vrou baie vriendelik en goeie gashere - Kevin het baie advies gegee oor plekke om te besoek en ons het elke keer lekker gesels as ons mekaar raakgeloop het. Super netjies en skoon, en alles werk - regtig alles wat mens nodig het. Ook backups vir as die krag afgaan. Baie mooi stukkie tuin wat ek en die hond geniet het. Ek het elke aand onder hul groot Umdoni (Waterbessieboom) gebraai en luister na die interessante voëlgeluide. Ook binne stapafstand (so 10 min) van die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Siellie E - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siellie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte wegbreekplekkie.

Kevin en Jenny was so gasvry en vriendelik. Ons het dadelik tuis gevoel. Dit was asof ons by die huis was. Van die Dove badseep tot die "OH So Heavenly" handewasseep. Lanklaas in so skoon en netjiese plekkie gebly. Ons het reeds al ons vriende van die oulike plekkie vertel. Selfs klein Bella het dit geniet. Baie dankie Kevin en Jenny, ons sal beslis jul plekkie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grace on Minerva se terugvoer

Thank you for your kind comments, it was an absolute pleasure having you stay at Grace on Minerva

Grace on Minerva
Vernon K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker woonstel. Skoon en gerieflik.

Mooi plek, stil en veilig. Baie skoon. Ons het dit baie geniet. Goeie waarde vir geld. Meer het 'n persoon nie nodig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grace on Minerva se terugvoer

Many thanks, so pleased you enjoyed staying at Grace on Minerva

Grace on Minerva
Hildegard C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hildegard C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kommervry, lekker rustig en uiters netjies.

Ons was aangenaam verras met Grace on Minerva. Ek reis 80% van my tyd vir my werk en bly gereeld in 4- tot 5-ster-plekkies! Baie van hierdie plekke kan werklik maar by Kevin en Jenny van Grace in Minerva gaan kers opsteek. Hulle warn en vriendelike ontvangs was indrukwekkend. Hulle ken die omgewing baie goed en het ons goeie raad gegee omtrent besienswaardighede en lekker eetplekkies. Hulle het selfs aangebied om na ons 2 fur babies te kyk terwyl ons by die gholfbaan se club-huis die heerlikste dus gaan eet het. Kevin en Jenny, baie dankie dat ons 'n week lank kon gaan rus in julle stukkie paradys. Ek sal julle enige tyd aanbeveel. Julle plekkie is werklik op wêreld standard. Van die kwaliteitmatras, skoon vars beddegoed tot en met die beskuit in die blikkie en vars melk in die yskas. Ons sal baie beslis weer besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco O - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en baie baie aangenaam.

Sulke vriendelike mense, Mooi skoon en rustig. Die ingang in maklik en jou parkering onderdak. Die eienaar is regtig behulpsaam en vriendelik en staan reg om te help. Regtig 'n plek wat ons geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Minerva-laan 44, Pennington, Umdoni, 4184, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHvVQvKgCufbHqHca8266NpViJC3zsto4De2H9LiiJc8OGuyCIz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 44 Minerva Avenue Pennington 4184 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.3900602 30.6909356
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem