Grace upon Grace
Opsomming van Resensie
Irma F - Jan 2021
Gemiddeld
Baie besonders en kunstig.
Karen P - Des 2020
Gemiddeld
Die pragtigste gastehuis waar ek al gebly het!
Lisa O - Des 2020
Gemiddeld
Baie lekker.
Jakes K - Nov 2020
Gemiddeld
Baie netjies en prentjiemooi. Grace het baie moeite gedoen om vir ons gerieflik te maak.
Riana W - Nov 2020
Gemiddeld
Gorgeous units.
Zelda K - Nov 2020
Gemiddeld
Kraakskoon en netjies, keurig, voorsien alles wat nodig kan wees, Grace is beskikbaar en help met navrae, stil omgewing, alles werk!
Neels D - Nov 2020
Gemiddeld
Awesome.
Bryn W - Nov 2020
Gemiddeld
Rustig, skoon en netjies.
Regina B - Nov 2020
Gemiddeld
Aangenaam en rustig. Sal volgende keer langer bly.
Francois N - Nov 2020
Gemiddeld
Stylish, comfortable and affordable.
Howard D - Nov 2020
Gemiddeld
Aangenaam verras met smaakvol ingerigte en goed toegeruste kamers.
Andrew B - Okt 2020
Gemiddeld
Absolutely fantastic. Another wonderful location.
Amoret F - Okt 2020
Gemiddeld
Baie Lekker gebly.
Hendri V - Sep 2020
Gemiddeld
Baie lekker.
Margie L - Sep 2020
Gemiddeld
Peaceful, relaxing.
Darryl S - Sep 2020
Gemiddeld
Extremely beautiful and comfortable.
Tasmia J - Aug 2020
Gemiddeld
It was great thanks, everything was good and lovely.
Greta W - Aug 2020
Gemiddeld
Prentjiemooi plek!
Daniel C - Jul 2020
Gemiddeld
Pragtige plekkie en lekker warm. Met 'n wonderlike gasvrou.
Mauritz D - Mrt 2020
Gemiddeld
Grace is 'n baie goeie gasvrou.
Marna M - Mrt 2020
Gemiddeld
Baie lekker! Die plek is baie kunstig gemeubileer. Alles is daar wat jy nodig het.
Jane B - Mrt 2020
Gemiddeld
Gerieflik en alles wat ons nodig gehad het!
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Comfortable and all we needed!
Clean, well appointed and friendly owner.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Rentia V - Mrt 2020
Gemiddeld
Bo-gemiddelde pakket! Sal beslis weer gebruik.
Laurinda K - Mrt 2020
Gemiddeld
Ontspannend en opwindend.
Gregory C - Feb 2020
Gemiddeld
Besonderse wegbreekplek.
Willie E - Feb 2020
Gemiddeld
Baie gerieflik, netjies en goed ingerig.
Michael J - Jan 2020
Gemiddeld
I would feel guilty if I stayed at a different guesthouse.
Karen H - Des 2019
Gemiddeld
It was like walking into a painting! Beautiful!
Peter E - Des 2019
Gemiddeld
Fantastic weekend away!
Kurt B - Des 2019
Gemiddeld
Beautiful and welcoming!
Trevor O - Nov 2019
Gemiddeld
Dit was een van die beste plekke waar ons al gebly het. Modern en gemaklik.
Jacques T - Sep 2019
Gemiddeld
Baie lekker gebly!
Hannes V - Sep 2019
Gemiddeld
Net jammer Clarens in die algemeen se strate onaanvaarbaar.
Sirilda B - Sep 2019
Gemiddeld
Fantasies.
Vernon V - Jul 2019
Gemiddeld
Baie lekker.
Danie C - Jul 2019
Gemiddeld
Het voldoen aan alle vereistes.
Riaan D - Jul 2019
Gemiddeld
Dit het voldoen aan ons vereistes.
Andrea D - Jul 2019
Gemiddeld
Wat 'n lekker ruskansie!
Amoré H - Jul 2019
Gemiddeld
Beste toegeruste eenheid met die mooiste dekor!
Daniel S - Jul 2019
Gemiddeld
Baie gerieflike verblyf in 'n pragtige omgewing.
Chamyn B - Mei 2019
Gemiddeld
Ons het dit terdeë geniet.
Marita D - Mei 2019
Gemiddeld
Heerlik, verwelkomend en gerieflik.
Nathan S - Mei 2019
Gemiddeld
Eenheid is pragtig en klassiek!
Tokkie-ann B - Apr 2019
Gemiddeld
Amazing akkommodasie.
Magda V - Apr 2019
Gemiddeld
Mal oor die kuns-dekor. Pragtig versierde kamer, verwelkomingsdrankies, pragtige uitsig.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Love the arty decor. Beautiful decorated room, welcome drinks, stunning views.
We stayed in the dark room of art, what an experience. Love it all the décor, scenery, mountain views amazing, relaxing walks through the park, tranquil feeling on its own is a blessing. Thank you for your lovely hospitality, we enjoyed it.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
George L - Apr 2019
Gemiddeld
Uitstekend.
Riana E - Mrt 2019
Gemiddeld
Die plek is pragtig, mooi en goeie diens.
Marié L - Feb 2019
Gemiddeld
Ons het regtig heerlik gebly by Grace upon Grace!
Daleen V - Feb 2019
Gemiddeld
Rustig.
Michelle L - Feb 2019
Gemiddeld
Warm hospitable place.
Annalize L - Feb 2019
Gemiddeld
Top-gasvrou, baie behulpsaam en het heelwat briljante aanbevelings gedoen. Kamers pragtig
Jacques S - Feb 2019
Gemiddeld
Excellent, value for money.
Rozet N - Des 2018
Gemiddeld
Dit was lekker.
Johan S - Des 2018
Gemiddeld
Lieflike plek.
Hein B - Des 2018
Gemiddeld
Baie aangenaam en omgewing lekker stil.
Mireille J - Des 2018
Gemiddeld
Die akkommodasie is sjiek, interessant en salig.
Synjon H - Nov 2018
Gemiddeld
The best B&B I have stayed at!
Petra B - Nov 2018
Gemiddeld
Vriendelike en hulpvaardige gasvrou.
Simone B - Nov 2018
Gemiddeld
Heerlike verblyf in n pragtige dorp!
Christine K - Okt 2018
Gemiddeld
Wonderlike gasvryheid, dankie!
Grace upon Grace's terugvoer
Dankie Christine, en dis et 'n plesier. Sterkte met jou padjie vorentoe. Kom kuier gou weer, onthou die quilting.
John D - Okt 2018
Gemiddeld
Ek kannie net een sin oor hierdie asemrowende verblyf skryf nie, want dit is werklik 'n fantastiese plekkie met een van die mooiste en gaafste gasvrouens.
Lees meerGrace upon Grace's terugvoer
Ag dankie julle, en dis sommer 'n groot plesier.
Kom kuier gou weer.
Ray B - Okt 2018
Gemiddeld
Een van die mooiste en netjiesste plekkies in Clarens wat ek ten sterkste kan aanbeveel.
Marthán T - Okt 2018
Gemiddeld
Beste waarde vir geld in Clarens!
Monica G - Okt 2018
Gemiddeld
Modern, knus en mooi!
Gerrit O - Sep 2018
Gemiddeld
Was baie aangenaam!
Helmien P - Sep 2018
Gemiddeld
Wat 'n unieke plekkie! Groot verrassing gewees.
Joey H - Aug 2018
Gemiddeld
Puik.
Koos V - Mei 2018
Gemiddeld
Uitstekende gastehuis.
Edrich S - Mei 2018
Gemiddeld
Dit was uiters interessant gewees.
Juanita V - Mrt 2018
Gemiddeld
Gasvryheid by 'n gastehuis!
Lees meerFrances B - Des 2017
Gemiddeld
Wonderful stay!
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swartstraat 484, Clarens, 9707, Vrystaat
- Geen kinders onder 13