Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay! In Clarens

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartstraat 484, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Stay! In Clarens is in die vreedsame Clarens in die Vrystaat geleë. Dié dorpie skuil aan die voet van Mount Horeb en is minder as 'n uur se ry vanaf die Golden Gate Nasionale Park.

Dié gastehuis is smaakvol versier en bied verblyf in 3 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbel- en enkelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte- en enkelbed en 'n stort met 'n private toilet. Elke kamer het 'n yskassie, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe, induksieplaat en mikrogolf. Kos kan dus self voorberei word, of daar is 'n wye verskeidenheid restaurante om van te kies. Daar is 'n lieflike eetarea in die tuin met n braaier asook gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.

Besienswaardighede en doendinge in die omgewing sluit Clarens Gholflandgoed, Clarens Village Bewarea, voetslaan- en 4x4-roetes, asook Clarens Brouery in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 171 resensies vir Stay! In Clarens
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Swartstraat 484, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Stay! In Clarens het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 180
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 180
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartstraat 484, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA207e14c24ab360dcf8add1a1153ba1d5880b61f0a428387bbbda60b611e95996ed42a4edc15333cd267178377d1d1a0ff703?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense 171 5 1 5 484 Swart Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.507761051966 28.421566486359