LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Grace View Guesthouse | LekkeSlaap
+6

Grace View Guesthouse

3 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Howick Straat, , Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Grace View Guesthouse is 'n 4-ster-gastehuis in Secunda, Mpumalanga. Dit is ideaal vir gaste wat smag na 'n rustige wegbreek, met 'n verskeidenheid vermaak in die nabye omgewing.

Akkommodasie by Grace View Guesthouse bestaan uit 1 gesinskothuis en 11 gemaklike slaapkamers wat elk sy eie privaat ingang het en elk in 'n unieke styl versier is. Hierdie slaapkamers bevat of 2 enkelbeddens, dubbelbeddens of koningingrootte-beddens met 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad, 'n TV met 'n DVD-speler en sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

'n Smullekker Kontinentale ontbyt word oor naweke of gedurnede die werkweek in jou kamer of in die eetkamer voorgesit en die ander algemene geriewe wat gaste by Grace View Guesthouse sal benut, is 'n patio-area met braaigeriewe en 'n verhitte swembad. Die gastehuis het ook veilige parkeerplek vir voertuie en is 'n kort entjie se ry van Secunda Inkopiesentrum en die hoof Sasol-hek af. Saam met die top-sekuriteit en vriendelike gasvryheid kan gaste die fynproewerskos en gesellige atmosfeer geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.3 uit 5van 3 resensies vir Grace View Guesthouse
Netheid
3.7/5
Diens
2.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
2.3/5

Ligging

  • 19 Howick Straat, , Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Gaste dink Grace View Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Secunda Mpumalanga
Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Howick Straat, , Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQyYzFhNmMxLTQ1NGYtNGZjZS04MTA4LTU5NGJjODA0OTA5MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 4 19 Howick Street Sunset Park 2302 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.5107871326 29.174063205646
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!