GraceView Manor

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

GraceView Manor is in Morningside Manor, 'n rustige, veilige buurt in Sandton. Dit bied 'n uitsig oor die Sandrivieroewer se wilgerbome en voëllewe. Graceview Manor is net 'n paar minute se ry vanaf Sandton City, Rivonia, Woodmead en Sunninghill, en bied maklike toegang tot hoofweë.

Dié luukse huis bied slaapplek aan 8 gaste en het 4 relatief groot slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamer het koninggrootte-beddens, die derde het 'n koningingrootte-bed en die vierde het 'n dubbelbed. Baddens en storte is beskikbaar.

Die groot plaashuis se kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is 3 leefareas met oorgenoeg plek om te ontspan en TV te kyk en daar is 'n studeerkamer vir werk. WiFi is oral beskikbaar.

Dié pragtige, luukse huis bied talle ontspanningsareas. Daar is 'n ruim balkon met 'n tafel en 'n uitsig oor die tuin. Die leefarea onder bied toegang tot 'n groot onderdakstoep met sitplek, 'n etenstafel vir 8, braaigeriewe en 'n uitsig oor die swembad. Die huis grens aan 'n groen strook waar gaste kan gaan wandel en mediteer.

Slaapplek

'n Bespreking by GraceView Manor sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Fietsry
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na GraceView Manor gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 800 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za