Gracious Living Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Gracious Living is in Silverton, 'n voorstad in Pretoria, geleë. Dit bied topgehalte-verblyf, wat ideaal is vir gesinne of sakereisigers. Dié gastehuis is naby 'n verskeidenheid winkels en restaurante, hospitale en botaniese tuine en bied maklike toegang tot die snelweë.

Die gastehuis bied 6 kamers wat individueel ingerig is. Elke slaapkamer is goed ingerig en het 'n en suite-badkamer.

Die gastehuis bied 'n swembad. Daar is 'n TV met DStv in die gemeenskaplike sitkamer. Kamer 3 en 4 het hul eie DStv. Die eetarea beskik oor 'n groot tafel met genoeg sitplek. Ontbyt kan vooraf gereël word Maandae tot Vrydae. 'n Lapa met braaigeriewe is ook beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Gracious Living Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za