LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Granaatbos | LekkeSlaap
+21

Granaatbos

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boesmanskop, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 350 per nag (vir 8 persone)

Beskrywing

Granaatbos bied selfsorgverblyf op 'n plaas buite Beaufort-Wes. Let asseblief dat daar is 'n 26 km grondpad is vanaf N1.

Die verblyf het slaapplek vir 8 gaste wat kamers deel en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n kombuis en leefarea. Die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en daar is ook 'n enkelbed in die leefarea. Die badkamers het elkeen toilet, 'n stort en 1 het 'n bad.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en kookgerei vir 8 gaste. Geen TV.

Ander geriewe sluit 'n stoep met 'n braai-area, lapa en veilige parkeerplek in. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Maklike staproetes op die plaas of verskeie besienswaardighede in die omliggende dorpe geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Granaatbos sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Boesmanskop, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 350
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 350
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boesmanskop, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYAREp56RAQ0vC8boqbMv38hxXd3QLQ6BODr5Edc0yXbmKpxtyk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 350  per nag (vir 8 persone) Boesmanskop Beaufort West 6970 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -32.344296030658 22.239267338432
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!