Granada 101

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 30 % af

Kry 30% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 17 Aug 2019 tot 31 Okt 2019.

Beskrywing

Granada 101 is 'n selfsorgvakansiewoonstel in 'n kompleks in Margate, 'n kusdorpie in die hart van die Hibisbuskus. Die dorp bied aan reisigers die perfekte basis vanwaar die sonnige strande en die mooi kuslyn van KwaZulu-Natal met sy strande, natuurlike woude en sub-tropiese klimaat verken kan word.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n Dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en toegang tot 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.

Daar is ook 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en skottelgoedwasser toegerus is. Die leefarea het 'n TV wat na 'n balkon met 'n braai- en eetarea lei.2 ekstra gaste(kinders) kan hier akkommodeer word op slaapbanke

Behalwe vir die strande, bied Margate ook die beste snorkel- en duikgeleenthede in die land, aangesien die warm Indiese-oseaan perfek is vir seelewe. Ander doendinge sluit branderplankry, seil, kanovaart, waterski en wildkyk in.

Slaapplek

'n Bespreking by Granada 101 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 kinders
1 x Kinderbank vir 2

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Granada 101 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 R350 per nag (plek vir 6)

Kry 30% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 17 Aug 2019 tot 31 Okt 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false