Margate Beach Akkommodasie by Granada 304 | LekkeSlaap
+12

Granada 304

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Op die hoek van Marine-rylaan en Harley-straat, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Granada 304 is 'n volledig ingerigte selfsorgwoonstel in die veilige Granada-kompleks in die hartjie van Margate. Die woonstel het 'n uitsig oor die Blouvlaghoofstrand. Die kompleks is naby verskeie restaurante, kitskoswinkels, winkels en ander geriewe.

Granada 304 bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n stoof en oond, 'n yskas-vrieskas, 'n wasmasjien en 'n ontbytkroeg met stoele. Die sitkamer het 'n TV en skuifdeure wat lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die see. Veilige parkeerplek is in die kelder beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Granada 304 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Op die hoek van Marine-rylaan en Harley-straat, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Op die hoek van Marine-rylaan en Harley-straat, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQzYTlmNWRiLWVmYTAtNDU2Yi04NDlkLTIyM2RiNWMxMmEyOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 4) Cnr of Marine Drive and Harley Street Margate 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 08:00 -30.861313327663 30.370355169975
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za