Granada Penthouse 1

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Granada Penthouse 1 is 'n selfsorgwoonstel in Margate, en is in die hartjie van die Hibiscus-kus geleë. Margate is bekend vir sy pragtige strande, natuurlike woude en subtropiese klimaat. Vir baie is dit eenvoudig 'n wonderlike bestemming vir 'n somervakansie. Margate is ook een van die beste snorkel- en duikbetemmings in Suid-Afrika.

Dié woonstel het slaapplek vir 10 gaste in 4 slaapkamers, 3 badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en-suite badkamer met 'n bad en stort, 'n toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n ontbytkroeg met sitplek. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met DStv.

Die leefarea lei deur skuifdeure na die stoep, daar is sitplek vir 8 gaste en bied braaigeriewe.

Slaapplek

'n Bespreking by Granada Penthouse 1 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 4 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Granada Penthouse 1 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]