Umhlanga Akkommodasie by Grand Apartment 8 Umhlanga | LekkeSlaap
+8

Grand Apartment 8 Umhlanga

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millennium Boulevard 12, Umhlanga Ridge, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 350 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Grand Apartment 8 Umhlanga bied selfsorgverblyf in 'n veilige gebou in Umhlanga. Die kompleks is die ideale basis vanwaar die area verken kan word.

Dié woonstel het lugversorging en slaapplek vir 6 gaste. Daar is 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke kamer het 'n dubbelbed en die eerste badkamer het 'n bad. Die tweede badkamer het 'n stort. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, ketel, en broodrooster toegerus.

Die leefarea het sitplek vir 6 gaste, 'n dubbelslaapbank, en 'n TV met 'n DVD-speler. Die leefarea lei na 'n privaat balkon. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die gebou het ook 'n restaurant op die onderste verdieping en is 450 m vanaf die Gateway Theatre of Shopping en 18 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by Grand Apartment 8 Umhlanga sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Millennium Boulevard 12, Umhlanga Ridge, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 350
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 350
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millennium Boulevard 12, Umhlanga Ridge, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94573689643cfae758e68b067ee5abcfa2748d675b2b699c6aed78ecdfdea54f55a1dfd3b14574c4aa1133b232f5567e2462?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 350  per nag (vir 6 persone) 12 Millennium Boulevard Umhlanga Ridge 4320 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.7230399 31.063195
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za