LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Grand Dédale | LekkeSlaap
+36

Grand Dédale

Gastehuis
Luxury Loft Living Room
Vanaf
Vanaf R3 920
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse kamer het 'n grasdak en 'n koninggrootte-bed wat opgemaak kan word as 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n vrystaande bad, stort en dubbelwasbak. Geriewe: koffie- en teemaakgeriewe, kluis, haardroër, ondervloerse verhitting, lugversorging, verhitte handdoekrelings, telefoon, iPod-koppelstasie, Velour-japonne, en linne met 'n draadtelling van 300.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Ontbyt.

Huisreëls

Kinders onder 12 word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Superior Loft Living Room
Vanaf
Vanaf R4 320
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse kamer het 'n grasdak en 'n ekstra lang koninggrootte-bed. Die badkamer het 'n vrystaande bad, stort en dubbelwasbak. Geriewe: koffie- en teemaakgeriewe, kluis, haardroër, ondervloerse verhitting, lugversorging, verhitte handdoekrelings, telefoon, iPod-koppelstasie, Velour-japonne, en linne met 'n draadtelling van 300.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Ontbyt.

Huisreëls

Kinders onder 12 word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Elegant Living Suite
Vanaf
Vanaf R5 360
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié grondvloer-eenheid het 'n patio en 'n ekstra lang koninggrootte-bed wat opgemaak kan word as 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n vrystaande bad, aparte stort en 'n dubbelwasbak. Geriewe: koffie- en teemaakgeriewe, kluis, haardroër, ondervloerse verhitting, lugversorging, verhitte handdoekrelings, telefoon, iPod-koppelstasie, Velour-japonne, en linne met 'n draadtelling van 300.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Sitkamer
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Ontbyt.

Huisreëls

Kinders onder 12 word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Romantic Cottage
Vanaf
Vanaf R6 480
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié romantiese, losstaande kothuis het 'n grasdak en dateer uit 1707. Dit is pragtig gerestoureer en ideaal vir wittebroodduifies of gaste wat op soek is na absolute privaatheid. Daar is 2 badkamers onder, een met 'n stort en die ander een met 'n jet-bad. Die houttrap lei na die slaapkamer met sy koninggrootte-bed en uitsig oor die weikampe en die herehuis bo. Dit is 'n entjie van die hoofhuis af so dit is toegerus met 'n kroegie, satelliet-TV en privaat patio.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Sitkamer
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt.

Huisreëls

Kinders onder 12 word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R3 920
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rustenburgweg, Wellington, 7654, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNlY2FkYzcyLTY0OTctNGU4Yi1hMDQ5LTQyMzVlMzNlYWQzZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 920  per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Rustenburg Road Wellington 7654 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.626990887952 19.083085164384
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!