LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Grand Dédale | LekkeSlaap
+36

Grand Dédale

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Grand Dédale
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Gillian C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gillian C
Saam met eggenoot / lewensmaat

A beautiful house and a wonderful location. Excellent breakfast apart from the two tiny slices of toast! Sadly the dinner was poor.

This is a beautiful building in a wonderful location and we enjoyed the theatrical and dramatic interior decor. The room was comfortable and felt luxurious with an excellent deep bath. The verandah was a truly wonderful place to relax and also for our meals. The breakfast was very good - an extensive selection of fresh fruit, yoghurts etc. The two tiny pieces of very dry toast we were given were just silly! Sadly the dinner did not come up to standard at all. It was horrible.

Dewald D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut die beste in die Wes-Kaap! Kan nie wag om weer te gaan nie!

Die vyfgang-aandete was baie spesiaal en kan vir seker aanbeveel word!

Reenen S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reenen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks en rustig meet smaaklike etes.

Die verblyf was ongelooflik luuks en die kos heerlik. Daar is baie lekker wynplase in die omgewing en die uitsigte van die stoep af is ongelooflik. Met net die plaasgeluide en voëls wat jou geselskap kan stop. Doolhof is regtig baie spesiaal.

Mariska H - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste boutique hotel

Vyfster verblyf en diens, wil definitief teruggaan eendag! Kamers en gebou self is ongelooflik mooi en uniek.

Elsa V - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

My man se 65ste verjaardag! Uitstekende gasvryheid en moeite om dit spesiaal te maak ...

Die grondpad is ietwat van 'n hindernis as jy met 'n baie lae voertuig ry, maar andersins is die gasvryheid, natuurskoon en algemene bederf 'n belewenis!

John W - Feb 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning place and location will definitely recommend and would love to return one day.

A picture-perfect postcard hotel in a stunning location. Recommend to any couple wanting a relaxing and enjoyable stay.

Vanaf
R3 920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 920
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rustenburgweg, Wellington, 7654, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNlY2FkYzcyLTY0OTctNGU4Yi1hMDQ5LTQyMzVlMzNlYWQzZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 920  per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Rustenburg Road Wellington 7654 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.626990887952 19.083085164384
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!