Glen Anil Akkommodasie by Grand Orchid Guesthouse | LekkeSlaap
+8

Grand Orchid Guesthouse

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glen Anil-straat 54, Umhlanga , 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R629 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Grand Orchid Guesthouse is in Glen Anil, Durban, en bied gehalteverblyf, ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, strande, doendinge en besienswaardighede.

Dié gastehuis beskik oor 8 Deluxe kamers en 'n woonstel op die eerste verdieping. Die Deluxe Kamers het elk 'n gemaklike koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamers het ook 'n TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 4. Elke kamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die sitkamer het 'n TV met DStv, gemaklike sitplek en 'n eetarea. Die sitkamer lei na 'n balkon. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeirewe, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien.

Die gastehuis spog met 'n swembad buite, tuin, 'n gedeelde sitkamer en WiFi.

Dit is slegs 7 km vanaf die Umhlanga vuurtoring en 11 km vanaf Kings Stadion. Veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Grand Orchid Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Glen Anil-straat 54, Umhlanga , 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Grand Orchid Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R629
per nag (plek vir 2)
Vanaf R629
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glen Anil-straat 54, Umhlanga , 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAn8TN2q0t800v2WzuzhqjSBI2njjbB56q37GQtuOPXOcWeedQil?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R629  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 54 Glen Anil Street Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -29.751762816819 31.040414873016
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za