Grande Bay 12
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 67 Otto du Plessis Rylaan, , Big Bay, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Hierdie dubbelverdieping woonstel is in die veilige Grande Bay-kompleks geleë en bied uitsigte oor die strand, oor Robbeneiland en oor Tafelberg. Ons is stapafstand van Big Bay in Bloubergstrand af.
Die boonste vloer bestaan uit die hoofslaapkamer, die tweede slaapkamer en 'n volle badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en skuifdeure wat uitlei na 'n balkon met panoramiese uitsigte en die tweede slaapkamer beskik oor 2 enkelbeddens.
Op die grondvloer is daar 'n oopplan-leefarea, 'n groot eetkamertafel, 'n ten volle toegeruste kombuis, 'n gastebadkamer en 'n sitkamer. Die sitkamer het 'n TV met volle DStv en skuifdeure lei na 'n beskutte stoep-area met 'n tafel en 'n buitebraai. Vir jou gerief is daar veilige parkeerplek voor die eenheid. Gratis WiFi is ook ingesluit in die prys.
Slaapplek
’n Bespreking by Grande Bay 12 sluit in:
Ligging
- 67 Otto du Plessis Rylaan, , Big Bay, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Big Bay Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 67 Otto du Plessis Rylaan, , Big Bay, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom