Big Bay Akkommodasie by Grande Bay Apartment | LekkeSlaap
+13

Grande Bay Apartment

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Grande Bay Apartment
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Wilmarie R - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilmarie R
Saam met vriende

Netjies, veilig, gerieflik met mooi uitsig.

Netjiese woonstel op die derde vloer met mooi see- en berguitsig. Die plek is gerieflik en goed toegerus met alles wat mens nodig het. Dis in 'n veilige sekuriteitskompleks met goeie toegangbeheer en onderdak parkering. WiFi en Netflix beskikbaar. Daar is nie 'n hysbak nie so dis nie rolstoelvriendelik nie.

Amanda L - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda L
Besigheidsreis

Tastefully furnished apartment, well positioned, safe and quiet with exceptional views of Bloubergstrand and Table Mountain

I've visited Grande Bay Apartment on a business trip to Cape Town. The apartment is tastefully furnished with everything needed for an enjoyable stay, with the most pristine views of Bloubergstrand and Table Mountain. The safety is excellent with no traffic noise and the security staff was very professional. The apartment is located within walking distance to Eden-on-the-Bay Shopping Centre with loads of restaurants around the corner. Thanks so much to Sven and Luke for your prompt response to replace the bulbs and for the added Nespresso Coffee. We will certainly be back for a longer stay! The only item I would add to our wish list is perhaps a small Weber braai to throw a "tjoppie on the kole" after a long and busy week on the road. Otherwise we could not choose a better place to stay. Thanks again!

Vanaf R1 999
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 999
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 999
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto du Plessis-rylaan, Woonstel 15, Grande Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPrbYN0cqqi78aiXQnJdpVktbUeiIYxRAsSrmp2SD4JF9O1AMN6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 999  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Otto Du Plessis Drive, Bloubergstrand Apartment 15, Grande Bay 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -33.791354718029 18.460402755226
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za