Big Bay Akkommodasie by Grande Bay Apartment | LekkeSlaap
+13

Grande Bay Apartment

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto du Plessis-rylaan, Woonstel 15, Grande Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 999 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Grande Bay Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n smaakvol versierde tweeslaapkamer-woonstel in die Grande Bay-sekuriteitskompleks in Bloubergstrand. Dié lieflike woonstel bied ’n uitsig op Tafelberg en oor die Atlantiese Oseaan.

Die woonstel het 2 slaapkamers en ’n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die eerste slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met ’n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en ontbytkroeg. Die etenstafel het sitplek vir 4 en lei na ’n sitarea met ’n TV. Die sitarea lei na ’n balkon met buitemeubels waar gaste kan ontspan en die pragtige uitsig geniet. Die seebries waai heerlik deur die woonstel.

Gaste het toegang tot 2 ondergrondse parkeerplekke en die kompleks is stapafstand vanaf Eden on the Bay-winkelsentrum en die pragtige Big Bay-strand wat bekend is vir sy lang strand, ideale watersport-toestande en asemrowende sonsondergange.

Slaapplek

’n Bespreking by Grande Bay Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Grande Bay Apartment
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Otto du Plessis-rylaan, Woonstel 15, Grande Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Grande Bay Apartment het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 999
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 999
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto du Plessis-rylaan, Woonstel 15, Grande Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPrbYN0cqqi78aiXQnJdpVktbUeiIYxRAsSrmp2SD4JF9O1AMN6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 999  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Otto Du Plessis Drive, Bloubergstrand Apartment 15, Grande Bay 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -33.791354718029 18.460402755226
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za