Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grande Kloof Boutique Hotel

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Allen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 46 resensies vir Grande Kloof Boutique Hotel
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.7/5
Karina M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Karina M
Saam met vriende

Nie op standaard.

Die kamers moet ernstig opgegradeer word. Bedmatrasse is oud en slaap ongemaklik. Kussings is papierdun. Daar is nie eens gloeilampe in die bedlampies nie. Matte is vuil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelise Y - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Zelise Y

Selfsorg is glad nie wat geadverteer word nie! Verwaarloos en nie die geld werd.

Glad nie 'n plek wat ek sal voorstel nie. Ons was in die self sorg vir een nag vir besigheid. Die plek is absoluut gaar en verwaarloos. Op die webtuiste is die plek 'n 4-ster, maar blykbaar is die selfsorg 'n 3-ster. Ek weet nie wie die sterre uitdeel nie, maar dit was nie naastenby wat geadverteer word nie! Die kombuis is walglik, die kaste het nie almal deure nie, die badkamer is aaklig met so baie gebreekte teëls. Ons het geen handdoek gehad nie ons moes bel vir dit. Een aircon wat nie eers werk nie. Verloor ons sleutels vir incheck en vertraag ons dag. Staf is orals en weet glad nie wat aangaan en nie, die dame wat ons in en uit check doen lyk nul gepla vir enige ongerief of tyd wat sy mors nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fulufhelo R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fulufhelo R
Gesin met tieners

Greatest experience.

Fabulous, exciting, beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grande Kloof Boutique Hotel se terugvoer

Thank you for your feedback, hope to host you again.

Grande Kloof Boutique Hotel
Leonore L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Leonore L
Enkelreisiger

Baie onaangenaam.

Ek het in die backpackers geslaap waar die gaste so geraas en geskree het tot na middernag. Dit was onaangenaam vir die ander oorsese gaste ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa B
Gesin met klein kinders

Very friendly staff! Slept well and had a very nice breakfast!

The staff was very friendly and helpful. My kids had a blast in the Jacuzzi! The breakfast was simple but delicious and again the staff was very friendly! The building and family room that we slept in, do need a bit of maintenance, but the rooms is spacious and the bedding and beds are nice. There was no bedside lamps, which would have been nice. Overall a nice experience!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mamodise B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mamodise B
Saam met vriende

Great value for money.

Friedly staff, thank you Stanley for a warm welcome. Great location, place is clean and you have privacy. Will book again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dillan M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dillan M
Enkelreisiger

Enjoyed it. Close to all interesting little restaurants. Good running.

Great, safe and explorable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendri B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendri B
Enkelreisiger

Fantastiese ligging.

Baie lekker! Baie vriendelik en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker en ek beveel die plek aan vir 'n rustige wegbreek.

Vriendelike personeel en puik diens, sekuriteit is 'n aanbeveling alhoewel die plek veilig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Berna V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berna V
Enkelreisiger

Pragtige hotel en sal weer daar gaan bly.

Baie vriendelike mense en die plek is baie sentraal geleë. Naby die see en ook naby genoeg aan ander besienswaardighede. Heerlike ontbyt wat hulle bedien. Sal dit waardeer as daar dalk internetdiens verskaf kan word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Nico V
Gesin met tieners

Die plek was uiters vuil. Ek het ook foto's geneem daarvan. Sal glad nie aanbeveel nie.

Ek is baie teleurgesteld oor die plek en dit wat ek betaal het. Die plek was uiters vuil. Daar het nog van vorige mense se vuilgoed in die stort gelê, soos skeermes-lemmetjies en nog ander derglike dinge. Ons het die volgende oggend in ontvangs opgedaag nadat ek gereël het vir ontbyt en niemand het daarvan kennis geneem nie. 'n Persoon uit die kombuis het gekom om ons uit te teken. Daar was nog 'n oop geskeurde pak ys wat al gesmelt was in die yskas, ek het dit in vrieskas gesit dat dit kan vries. Daar was nie eers 'n bottel koue water in die yskas nie. Yskas was ook vuil gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grande Kloof Boutique Hotel se terugvoer

Good day Nico,

We are sorry to see that your stay was not an enjoyable one,

We are always willing to assist our guests with whatever they may need or what they are not happy with, should this have been brought to our attention when you checked in or when you were first unhappy. We would have gladly moved you to another self-catering unit.

We will investigate your complaint further and make sure that this never happens again.

Regards,
Grande Kloof Boutique Hotel

Grande Kloof Boutique Hotel
David L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David L
Enkelreisiger

Naby alles en veilig! Dankie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grande Kloof Boutique Hotel se terugvoer

Thank you, We glad you enjoyed your stay, we hope to accommodate you again soon.

Grande Kloof Boutique Hotel
Estelle S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Netjies en skoon en alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grande Kloof Boutique Hotel se terugvoer

Thank you, We glad you enjoyed your stay, we hope to accommodate you again soon.

Grande Kloof Boutique Hotel
Linda E - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Linda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Die uitsig uit ons kamer was baie mooi. Ongelukkig kort ons kamer, sowel as die deel van Hotel wat ons gesien het, herstelwerk. Ons badkamer was vuil en toiletsitplek stukkend. Van die personeel kort opleiding. Ons het glad nie die ontbyt geniet nie, a.g.v. swak bediening. Die opdien-area was vuil en twee verskillende strome musiek wat terselfdertyd speel, een as agtergrondmusiek en die ander hard uit aangrensende kombuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edward D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Edward D
Besigheidsreis

Behalwe vir ontbyt wat ek nie gekry het was verblyf goed.

Behalwe vir die ontvangs was die res van hulle kliënte nie op standard. Het gereël vir ontbyt die aand voor die tyd maar wou voorkom dat die dag personeel en ander kommunikeer nie want toe ek ontbyt wou geniet om 07:00 was ek meegedeel dat ontbyt eers na 07:30 reg sal wees wat nie vir aanvaarbaar was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolene T - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene T
Enkelreisiger

Very basic accommodation that suited my budget and was clean and safe.

Stayed in the Grande Kloof Boutique Apartments. Manager and staff were friendly and accommodating. Shared bathrooms sparkly clean and tidy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leana N - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana N
Enkelreisiger

Dit was lekker naweek van rus in stilte.

Ek sal dit vir enige een aanbeveel. Dis ideaal as jy wil wegkom van als en almal af. My verblyf was 'n goeie rus wat ek nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonas L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jonas L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice place in a good area and friendly people.

There are not many options for breakfast. There was no water on Friday morning and it was not communicated to the guests by management. No restaurant to have lunch or dinner, you have to go eat out. Nice place, nice area and friendly people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben F - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ben F
Gesin met tieners

Diens was teleurstellend.

Die diens en bestuur van die hotel laat veel te wense oor!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Netanya V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Netanya V
Enkelreisiger

Not as per advertising.

The booking was for an en suite-room and to my surprise I found myself in a joint bathroom situation. Without any windows that is opening to the outside. Level of sounds was really not as expected. No privacy at all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juliano F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliano F
Enkelreisiger

Had a very pleasant and comfortable stay.

From the time I arrived I got a very warm welcome to when I checked out. I was very impressed with everything from the service to the hospitality and the scrumptious breakfast was top notch. If I had to fault anything it would be the lack of at least a small bar fridge in the rooms but other than that I enjoyed every minute of my stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqueline P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Genieten in Kaapstad!

Een heerlijke plek om te genieten in Kaapstad!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Livingstone R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Livingstone R
Gesin met klein kinders

Friendly staff and service.

Nice location and efficient staff and clean relaxing atmosphere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Myna L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myna L
Saam met vriende

Dit was absoluut fantasties.

Die week by Grande Kloof Boutique Hotel was baie aangenaam. Die personeel is baie hulpvaardig en laat jou baie tuis voel. Ek sal julle by enigeen aanbeveel. Weereens baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanli U - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanli U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Sal met 'n geruste hart aanbeveel, Jean en Luke gaan uit hul pad uit om jou verblyf 5 ster te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawn S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste naweek weg ooit!

Ons het die beste naweek ooit gehad, uitstekende diens en die personeel kan nie genoeg vir mens doen nie. Sal definitief terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephani D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Stephani D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heel aangenaam.

Afgesien van 'n probleem met ons kamer was dit heel lekker. Dit is op 'n professionele manier hanteer en die res van ons kuier was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmian R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmian R
Saam met vriende

Hier kry jy uitstekende diens.

Danksy Juan en sy span, het ek en Jacqui 'n heerlike, ontspannende wegbreek gehad. Ons is letterlik op hande gedra, en die hele span het uit hul pad gegaan om ons verblyf onvergeetlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Olav Roald H - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Olav Roald H
Gesin met tieners

Excellent location and service.

A relaxing place with friendly staff short distance from the lovely beach promenade.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa J - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa J

Rustig en vriendelik. Ons het dit baie geniet.

Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die spa sessie was fantasties. Dit is 'n lekker blyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris L - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chris L
Besigheidsreis

Baie goed!

Verblyf was aangenaam en die diens was besonders vriendelik en vinnig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gabriel J - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gabriel J
Enkelreisiger

Gemiddeld.

Geen internet of WiFi was beskikbaar vir my hele verblyf nie. As dit beskikbaar was, was dit baie stadig. Ook my kluis in die kamer het nie gewerk nie. Al het ek dit aan die bestuur gemeld, is niks daaraan gedoen nie. Ook baie lawaaierig. Kon elke woord hoor wat my bure in hul kamers bespreek. Lig wat die heeltyd inskyn vanaf buite, die gordyne is glad nie dig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renie O - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese verblyf - heerlike ontbyt elke oggend en rustige omgewing.

Baie vinnige toegang tot Uberdienste en vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Green G - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Green G
Gesin met klein kinders

Baie goed geleë en was 'n baie goeie prys.

Baie goed geleë en was 'n baie goeie prys vir die aand wat ons daar gebly het. Ontbyt was ingesluit en dit was meer as genoeg. Mens is baie naby Kampsbaai, Seepunt en Groenpunt so dis ideaal vir 'n naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene Reineke R - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marlene Reineke R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huislik, personeel baie behulpsaam en kliëntgeoriënteerd. Heerlike ontbyt!

Kamers gerieflik, maar in die kamer waar ons gebly het, eerste kamer by die ontvangs, is dit baie raserig. Veral as gaste laat inkom, wat hul reg en voorreg is as jy met vakansie is. Die kamer het ook geen lugreëling in nie. Behalwe vir die laasgenoemde was dit uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alan S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a wonderful stay, only issue was, it seemed far too short!

An establishment with high standards and extremely friendly and efficient staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Santiago B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Santiago B
Gesin met klein kinders

Nice and quiet!!

We loved stay because the hotel is quiet, the staff wee wonderful and the place is nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie G - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had an amazing time!

Would go back any day, friendly staff and welcome, perfect rooms and amazing assistance with all queries!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lehlohonolo C - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lehlohonolo C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant Stay.... Thank you very much.

Petite, Classy establishment.... A view to die for in the Top Floor rooms!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre F - Mei 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best of the best!!!!

10 out of 10!!! We would not hesitate to stay here again in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre F - Mei 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre F
Besigheidsreis

Wow!!!!!

Was very nice and would recommend to friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kloofstraat 69, Fresnaye, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJyia3YwsGvabWOKPwf5aVWjtcG7D4nvjXsRFBXPFDBsmJUICho?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 2) 46 5 1 4 69 Kloof Road Fresnaye 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.92463 18.38359
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem