Grandiceps Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Grandiceps Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel op die boonste verdieping van die eienaars se huis. Die woonstel is in die stil buurt Paradyskloof in Stellenbosch geleë en dit bied toegang tot die R44-hoofweg.

Die oopplan-woonstel beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n matras op die vloer op versoek, 'n klein en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak en 'n kombuisie met 'n koffiemasjien, mikrogolfoond, yskas, oondjie en stoof. Die kombuisie het ook kombuiskaste en 'n werkspasie. Die woonstel word via 20 trappe bereik. Gaste het toegang tot 'n privaat ingangshek en die parkeerplek is in die straat. Die area is veilig met 24 uur-sekuriteit. Die knus woonstel het WiFi, verwarmers, linne en badhanddoeke.

Die woonstel is verbind aan die hoofhuis, maar dis privaat. Die buurt is rustig en die ligging bied toegang tot bergfiets- en voetslaanroetes en wynlandgoedere. Die R44-hoofweg is naby en dit bied toegang tot die N2-hoofweg na Kaapstad.

Slaapplek

'n Bespreking by Grandiceps Apartment sluit in:

1 x Koningingrootte-bed
1 x Kindermatras vir 2

Kenmerke

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Grandiceps Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R725 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za