by Grandma's Place | LekkeSlaap
+50

Grandma's Place

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 133 resensies vir Grandma's Place
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5
Reyneke C - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reyneke C
Enkelreisiger

Sien sterre.

Warm water was vermis.

Liani N - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liani N
Enkelreisiger

Lekker plek om oor te slaap.

Dit was skoon en netjies.

Etienne A - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne A
Enkelreisiger

Presies wat 'n enkelreisiger nodig het.

Grandma's Place is .n klipgooi vanaf die hoofstraat, baie maklik om te kry op die GPS. Enkel/driekwartbed perfek net vir 'n enkele nagrus vir 'n enkelreisiger. Vriendelik en flink, baie veilig.

Theo B - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo B
Saam met vriende

Goeie waarde vir geld.

Vriendelike ontvangs. Slaap gereeld daar as ons die Kaap besoek. Sal weer daar bespreek in die toekoms.

Frederik D - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik D
Enkelreisiger

Baie aangename kuier.

'n Mens word altyd baie vriendelik verwelkom. Die kamer is gerieflik vir 1 persoon en al die geriewe is goed. Net 2 klagtes: Die stortwaterdruk is uiters swak. Ek moes amper soos Spiderman teen die muur staan net om nat te raak en daar kort beslis 'n toiletborsel asseblief. Andersins baie lekker plekkie om te bly.

Bruce A - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bruce A
Saam met eggenoot / lewensmaat

I enjoyed Grandma's place, it was a refreshing stay!

The location was good. We enjoyed the customer service. It felt very safe!

Andre O - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O
Gesin met tieners

Meer gekry as verwag.

Ons was aangenaam verras met die sjarme van Grandma's Place. Netjies en skoon, perfekte oornagplekkie.

Annemie B - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Annemie B
Gesin met klein kinders

Oornag saam familie oppad op vakansie.

Netjiese huis met kamers. Badkamer nie en-suite, maar af in die gang van die huis. As besig kan dit raserig raak met ander gaste daar, veral met klein kinders. Maar het die doel gedien as 'n netjiese, skoon, bekostigbare oornag verblyf. Eienaars baie hulpvaardig.

Dormehl G - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dormehl G
Enkelreisiger

Baie goeie diens!

Baie goeie diens, kamers was baie skoon en netjies, kamer het ook lugversorging gehad, kan dit gerus aanbeveel as jy alleen reis en net 'n plek soek om vir die aand te slaap, baie goed geprys ook.

Anso V - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anso V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë. Vriendelike ontvangs, netjies.

Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Annelize H - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelize H
Gesin met tieners

Netjies en skoon in ’n stil area van Beaufort-Wes.

Alles wat nodig is vir een aand se oorbly. Netjies en skoon en weg van die N1 se geraas.

Jaco D - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D
Enkelreisiger

Sien sterre.

Goeie waarde vir geld.

Gerrit V - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike Karoo-atmosfeer

Baie lekker oornag-rusplek op pad Kaap toe.

Harm B - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Harm B
Enkelreisiger

Skoon.

Netjiese oornag op pad Kaapstad toe.

Adriaan C - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike en gawe mense. Was regtig baie lekker om daar te bly.

Was netjies en rustig en skoon.

Frederik D - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik D
Enkelreisiger

Baie gesellig en gemaklik vir oorslaap.

Die kamer en geriewe is baie goed. Die kliëntediens is uitstekend. Plekkie is lekker stil en in 'n rustige area. Baie gemaklik en gerieflik om oor te slaap.

Mari H - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari H
Enkelreisiger

Ideaal vir die reisigers wat 'n plek soek om te rus tussen Gauteng en die Kaap. Minimaal en goed geprys.

Sien sterre.

Frik G - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Frik G
Enkelreisiger

Teleurgesteld.

Toe ek by die gastehuis kom was daar niemand nie - as ek bel sê die selfoon net dat die nommer nie bestaan nie! Gelukkig sien ek na so 30 min 'n buurman oor die straat wat my help om 'n lid van die familie te kry om my te help om darem slaapplek vir die aand te hê!

Kayla R - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayla R
Saam met vriende

Very considerate to wait for us to to get there and welcome us - perfect for our stop-over in Beaufort West

Thank you for all your help and checking up on us!

Piet R - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet R
Enkelreisiger

Netjies, skoon en goed geleë.

Die verblyf het volledig aan my behoeftes voldoen.

Pieter S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter S
Enkelreisiger

Goeie ligging maar.

Die kamertjie was baie kleiner as wat die foto's wys. Daar was ander basiese geriewe soos eetgerei maar die piepklein TV met beeld- en kleurprobleme kon hulle maar gelos het (snaaks genoeg is daar OVHD). Die stort was in 'n haglike toestand. 'n Goeie skrop is bitter nodig en die uitlaat was gebreek sodat jy in die dreinpyp kon afkyk. Grillerig. Daar was 'n tipe rubber mat wat dit sou verdoesel, maar die was ook oud en afgeleef. Ek sal sê hierdie blyplek was 'n avontuur maar ek sal eerder meer betaal elders en nie weer hier bly nie.

Juri K - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Juri K
Saam met vriende

Rustig en stil.

Rustige woonbuurt. Veilig.

Frederik D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik D
Enkelreisiger

Waarde vir geld en baie aangenaam.

Kamer is altyd netjies en skoon. Lugversorger werk wonderlik. Gasheer en gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Altyd lekker om daar te bly.

Marietha D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietha D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, huislike atmosfeer.

Veilige parkering. Als wat nodig is vir oornagverblyf in kamer. Netjies en skoon.

Sanette S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette S
Gesin met tieners

Al wat ons wou hê, was ’n skoon kamer met lugreëling vir die nag.

Die verblyf het aan ons verwagtinge voldoen.

Nicoline L - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoline L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, gasvry, netjies, rustig. Ideaal vir oornagrusplek tussen Gauteng en die Kaap.

Baie lekker oornagplekkie.

Nelis G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelis G
Gesin met klein kinders

Uitstekend!

Baie tevrede met die kamers. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Skoon en netjies. Ek kan Grandma's Place regtig aanbeveel.

Clare D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clare D
Gesin met klein kinders

Simple and clean. All you need for a stay over.

Convenient and quiet. Friendly owner.

Mariette M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette M
Saam met vriende

Pragtige, netjiese plekkie met puik atmosfeer.

Lekker.

Wessel B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wessel B
Enkelreisiger

Om te oornag was dit goed.

Ek sal weer daar oornag. Dis skoon netjies, vriendelik en dis goed. Vir waarde vir geld het ek vir goed koper plekke op die webtuiste al beter gekry, bv. vars melk, 'n beskuitjie of 4, genoeg koffie, tee en suiker. Hier net een koevertjie koffie, suiker en poeier melk. Ek het my eie daarna gebruik.

Dawie V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie V
Enkelreisiger

Heerlik.

Baie lekker, gerieflike plekkie.

Mathilda E - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilda E
Gesin met klein kinders

Gerieflik en sentraal. Maklik vir gesinne met klein kinders.

Die bad het dit maklik gemaak met die kinders. Ons het gerieflik geslaap. Op ‘n baie stil gedeelte van die dorp waar mens nie die N1 se geraas kan hoor nie.

Ansie N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie, verlief op interior.

Ons verwag na verduideliking van koffie/tee en suiker dat daar 500 ml melk beskikbaar moes wees vir 'n koppie tee/koffie na 1000 km trip. Was geen melk. Geen koffiebekers of teekoppies nie asook net 1 glas in kamer. Verwag 2 glase vir 2 mense soos geboek. Verder pragtig.

Grandma's Place se terugvoer

Poeiermelk word voorsien.
Wat die breekware aanbetref, alles was in orde aangesien ek dit self nagegaan het die oggend.

Grandma's Place
Frederik D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik D
Enkelreisiger

Baie gasvry, die akkommodasie is fantasties en baie gerieflik.

Ek het my verblyf baie geniet, mense is baie vriendelik en 'n lekker stil plekkie om te bly.

Nic K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic K
Enkelreisiger

Netjies en presies wat nodig gehad het.

Heerlik om daar oor te slaap. Vriendelike diens. Die plekkie is netjies en waarde vir geld.

Jan V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Enkelreisiger

Gerieflik en bekostigbaar.

Gerieflik, skoon, netjies veilig en bekostigbare oornagverblyf.

Ria-marié A - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Ria-marié A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik

Ek dink die plek het 'n opgradering nodig. 'n Paar dinge het gepla: Daar was net 1 bedlampie wat nie gewerk het nie. Die koelkassie se vriesgedeelte was so aangepak dat ons niks daarin kon sit nie. Toe ons uiteindelik die ysbakkie uitkry, was daar geen ys in nie. Andersins was dit baie netjies.

Philip S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice room.

Waited for our late arrival. Would visit again.

Kawaya K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kawaya K
Gesin met klein kinders

Value for money, good location.

Value for money, good location and close to restaurants. Grandma' s place is good place for a stop-over and we really enjoyed our stay.

Tara-lea V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tara-lea V
Enkelreisiger

Veilig en vriendelik.

Skoon en netjies met veilige parkering.

Joshua V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joshua V
Saam met vriende

Baie gerieflik en gemaklik.

Die manier op hoe die gastehuis ingerig is skep 'n baie huislike gevoel (jy voel of jy in jou eie plekkie is). Baie dankie ook aan die vriendelike kliëntediens, ek kon inboek sonder enige hassles en het van die begin geweet dat ek my naweek by Grandma's sou geniet. Ek sal definitief weer daar inboek as my eerste opsie en het alreeds die plekkie begin aanbeveel.

Grandma's Place se terugvoer

Mnr Vermeulen, baie dankie vir die terugvoer. Ons harte is bly!!

Grandma's Place
Almarie E - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almarie E
Gesin met klein kinders

Veilige en netjiese verblyf.

Baie vriendelike ontvangs. Veilige en netjiese plekkie. Perfekte plek vir oornag na Johannesburg.

Ansie S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie S

Gemaklik, huislike omgewing.

Dit is so lekker om daar oor te slaap. Baie veilig.

Stefan D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Stefan D
Enkelreisiger

Grandma's Place is voldoende as dit net vir oorslaap is, as enkelreisiger.

Grandma's Place is in goed geleë, veral op pad Murraysburg toe. Die meubels en geriewe is oud en kan gemoderniseer word. Die diens was goed gewees, en die tannie was vriendelik.

Kobus En Sarie T - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus En Sarie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker geslaap, daar is egter twee probleme.

Geen wasgeriewe vir skottelgoed nie en geen toegang na voertuig om te laai, sou ons baie vroeg in die oggend wou vertrek.

Penny B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Penny B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie raserig as gaste laat inkom.

Vloere maak baie geraas wanneer gaste laat inkom van etes. Vloerpanele skuif uitmekaar en is gevaarlik. Matras ook glad nie gemaklik nie.

Verity M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Verity M
Gesin met klein kinders

Clean, quaint, charming. I love the old world Karoo feel. Will definitely stay there again.

See stars.

Annette C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home from home.

Friendly, loved the granddaughter who showed us our room with such happiness. Clean and homely. Will definitely stay again.

Anel A - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anel A

Die kamers is netjies en skoon, maar alles is baie oud en verwaarloos.

Hekslot het uitmekaar geval toe ons dit probeer toemaak. Van die kamers se lugreëlings het nie gewerk nie en kon glad nie die kamerdeur oopgesluit kry toe ons die volgende oggend vroeg wou ry nie. Skoon, maar baie oud en verwaarloos.

Sean L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sean L
Gesin met klein kinders

Exactly what we needed for a stop-over with a family of 5.

The room was comfortable and clean. We had everything we needed for a one night stay with 3 young children. We were able to self-cater. The car was locked behind a gate overnight. Good value for money.

Charlia L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlia L
Gesin met tieners

Veilig, skoon, stil, fantasties!

Baie dankie vir 2 aande se heerlike verblyf. Sien julle gou weer.

Werner S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Werner S
Gesin met klein kinders

Slegs vir oornag.

Ideaal vir oornag, maar moenie te vroeg arriveer nie.

Frederik D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik D
Enkelreisiger

Baie netjies en rustig.

Kliëntediens was uitstekend, akkommodasie was baie gerieflik, netjies en beslis waarde vir geld. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Rika B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rika B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Netjiese, skoon kamer. Alles wat nodig was vir moeë reisiger. Sal weer daar oornag.

Etienne J - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne J
Saam met vriende

Baie lekker. Net wat jy nodig het vir oornag.

Weereens lekker gebly. Sal aanbeveel vir vriende en familie. Netjies en skoon, dankie.

Hannes S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, sou graag wou sien dat daar darem koffie of tee in kamers moet wees.

Baie vriendelike ontvangs.

Emmerentia D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Emmerentia D
Enkelreisiger

Nie waarde vir geld nie.

Die eenheid is baie klein.

Lize S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lize S
Gesin met klein kinders

Was lekker maar dit sal gaaf wees as daar meer kussings beskikbaar gestel word en koffie, tee, suiker en melk uitgesit word vir gaste.

Akkommodasie nie te sleg nie, sal net graag meer kussings wil hê om op te slaap. Voorstel wat ek wil maak is die beskikbaarheid van koffie, tee, suiker en melk vir oggend gebruik asseblief.

Derek C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Derek C
Gesin met tieners

Baie stil en rustig, pragtige ou huis.

Die plek gee mens so 'n ware gevoel van die Karoo. Die huis en omgewing bring so baie nostalgie.

Robert S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Robert S
Gesin met klein kinders

The family room we stayed in had a very noisy bed and the bunk beds had no rails or ladder, not safe for children.

See stars.

Piet B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet B
Enkelreisiger

Dit was gerieflik en diens was hulpvaardig. Kan dit aanbeveel.

Gemaklik en en diens was goed. Dankie vir die vinnige terugvoering nadat navrae gerig was.

Charl S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl S
Enkelreisiger

Baie basies, maar voldoende vir my vereistes, skoon en netjies, maar meubels, ens. is maar oud.

Sien opsomming hierbo. Niks om by te voeg nie.

Andre B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B
Gesin met tieners

Baie lekker, outentieke ervaring.

Dit word nie verniet Grandma's Place genoem nie. Goeie kommunikasie voor die tyd in Afrikaans ook. Net een klein dingetjie (dalk groot vir die waterskaarste in Beaufort-Wes). Die badkamer se krane kon nie toe nie, dit het heel nag gedrup. Ek skat 'n wasser of twee sal die ding doen.

Marlene N - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene N
Saam met vriende

Oulike plek, regte 'grandma'-gevoel. Love daardie kas in kantoor.

Goeie ontvangs met 'n glimlag, nadat ons baie laat daar aangekom het. Spesiaal vir ons kom oopsluit. Skoon kamers. Wens net daar kon iets gedoen word aan Beaufort-Wes alarms wat heel nag blêr en idiote wat voertuie in die nag ref.

Esmeralda V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esmeralda V
Enkelreisiger

Baie netjies en goeie ligging.

Netjiese skoon plek, net van die N1 af. Baie veilige parkering en vriendelike diens.

Beatie D - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatie D
Saam met vriende

Voldoen aan verwagting.

Ons is vriendelik ontvang. Die dame wat ons gehelp het was bekwaam. Sy het ons goed ingelig en gehelp waar sy kon. Die kamer was skoon en netjies. Geriewe het gewerk. Personeel was beskikbaar toe ons hul nodig gehad het. Die ligging was baie goed vir ons doel.

Maryke D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Maryke D
Gesin met klein kinders

Gerieflike, outydse verblyf vir die oornagreisiger.

Vriendelik ontvang en die kamer in die huis was ruim en netjies vir ons gesin. Dit was baie warm en die lugversorger was 'n lekker, gerieflike lafenis. Ongelukkig moes ons 'n koue stort trotseer die volgende oggend voor ons vertrek.

Wida C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wida C
Saam met vriende

Uitstekend.

Baie gesellig skoon en netjies. Gasvry en vriendelik.

Colleen F - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen F
Gesin met tieners

Peaceful stay.

Good value for money, clean, peaceful and conveniently situated.

Richard I - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard I
Saam met vriende

Ideaal.

Net wat 'n mens nodig het om 'n aand te rus.

Hannes B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes B
Gesin met tieners

Aangenaam verras. Outydse charm.

Sal beslis weer daar oornag. Vriendelike diens. Netjies en skoon teen billike tariewe en op laaste oomblik ons geakkommodeer om ekstra persoon te huisves. Baie dankie vir julle moeite.

Grandma's Place se terugvoer

Dis 'n groot plesier, Hannes.

Grandma's Place
Annemie V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net wat jy nodig het na 'n lang dag op die pad.

Ons het die ouwêreldse atmosfeer in die netjiese gastehuis met vriendelike ontvangs baie waardeer. Als wat jy nodig het is hier en dis uitstekende waarde vir geld.

Eduard M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eduard M
Enkelreisiger

Gemaklik, rustige omgewing, genoeg vir een aand se bly!

Goeie waarde vir jou geld! Het air-conditioner in kamer wat help vir die Karoo se hitte!

Ilze V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ilze V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, skoon en netjies. Stil en rustige omgewing.

Ons verblyf was aangenaam. Wat egter bietjie verwarrend en kommerwekkend is, is die feit dat daar ou lekkende krane in die badkamer is en slegs 'n bad. Met die huidige waterskaarste, glo ek, is die meeste Gautengers meer as bereid en gefokus om te help water spaar. Verder was die verblyf goed.

Anton Fourie D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anton Fourie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker slaap met rustige atmosfeer.

Omgewing rustig en netjies. Stapafstand na dorp. Veilige parkering. Kan vleis net oorkant straat by slaghuis koop asook lekkernye by ontvangs. Eetplekke in nabyheid.

Enel V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Enel V
Gesin met klein kinders

Gemaklik en skoon.

Kamers in gastehuis voel nie privaat nie maar ander gaste pla geensins. Skoon en gemaklike kamers. Beddens slaap lekker. Vriendelik en hulpvaardige gasvryheid. Heeltemal lekker vir 1 aand oorslaap op pad.

Deidre L - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Deidre L
Gesin met klein kinders

In enkelkamer gebly.

Het 'n huis met ander mense gedeel. Het 'n woonstel verwag.

Cindy S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Mooi dorpie. Rustig. Kamer was netjies. Skoon handdoeke. Kamer het 'n air-con.

Gerrie B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam. Basies, maar voldoende.

Basies, skoon en netjies en baie sentraal.

Jaco V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Ons moes die badkamer met ander gaste gedeel! Goed versorg en waarde vir geld.

Tony S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tony S
Gesin met klein kinders

Was goed.

Die badkamer nie heeltemal op standaard nie. Die water was ook gevaarlik warm. Die meubels pragtig. Die kopstuk kan dalk ondersteuning kry.

John C - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
John C
Enkelreisiger

The rest and silence was greatly appreciated.

The unit I stayed in was a bit on the small side, felt a bit squashed in (a single bed was requested).The unit itself was very clean and neat with all the necessities for self-catering.

Dirk L - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Ek wil graag die gastehuis aanbeveel. Die huis is netjies en skoon met veilige parkering.

Wanda V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Wanda V
Enkelreisiger

Ernstig teleurgesteld.

Die verblyf het glad nie aan my verwagtinge voldoen nie, en ek sal dit beslis nie vir enige iemand aanbeveel nie.

Danie N - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, ruim en baie netjies.

Baie tevrede met die verblyf. Baie veilige parkering en die plek is baie goed toegerus, niks ontbreek nie. Die diens met die ontvangs was effe teleurstellend. Was vir seker nie op standaard nie. Sal vir seker weer van hulle gebruik maak as ek weer in daardie omgewing is.

Theo V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Theo V
Gesin met tieners

Het nie waarde vir geld gekry nie.

Akkommodasie het nie aan verwagting voldoen nie. Geen elektriese kragpunt by 'n spieël vir haardroër nie. Geen toiletseep, toilet 'air freshener' ens. nie. Sal nie die plek aanbeveel nie. Is volgens my nie op standaard nie. Baie teleurgesteld in verblyf. Koste buitensporig hoog met fasiliteite met beter geriewe.

Drikus K - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Drikus K
Gesin met klein kinders

Als wat mens soek.

Kan dit vir enige iemand aanbeveel. Bied als wat mens soek. Baie dankie.

Johan M - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs en goed ingerig.

Goed ingerig. Netjies en skoon. Pragtige ou meubels.

Ansie L - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Ansie L
Gesin met tieners

Baie onvriendelike diens.

Dit het gevoel of ek weer in die koshuis is, te min kussings. Die badkamer wat gedeel word is ook nie 'n goeie plan nie.

Sarah D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah D
Gesin met tieners

Dit was 'n plesier om by 'n netjiese, skoon, geskiedkundige Karoo gastehuis aan te kom wat alles het wat jy nodig het vir oornagverblyf vir 'n gesin van 6.

Grandma's Place is gerieflik naby die ingang van Beaufort-Wes geleë en het maklike toegang tot die N1 na Kaapstad. Dit is 'n bekoorlike gastehuis wat duidelik baie trots is op sy ryk erfenis. Die tuine is pragtig en netjies en die perseel word goed versorg en in stand gehou. As 'n gesin met 4 volwasse dogters was ons almal baie gelukkig met die kamers en en suite-badkamers op dié oornagstop.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It was a pleasure to arrive at a charmingly neat, clean, historic Karoo Guesthouse that had everything we needed for an overnight stay for a family of 6.

Grandma's Place is conveniently situated at the entrance to Beaufort West and is easily accessible off the N1 to Cape Town. The Guesthouse is charming and quite obviously proud of it's historic heritage. The gardens are pretty and neat and the property has an air of being well kept and much loved. As a family with 4 grown up daughters we were all very happy with the rooms and en-suite bathrooms as an overnight stop.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Grandma's Place se terugvoer

Thank you so much. What a compliment.

Grandma's Place
Ronel G - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel G
Saam met vriende

Ek het gevoel of ek by die huis is.

Rustige netjiese verblyf. Goeie ontvangs en aangename kontrei geselskap.

Grandma's Place se terugvoer

Aaaaa, die rooibostee-tannie. Baie dankie, dis lekker om te hoor.

Grandma's Place
Pieter V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon netjies en veilig.

Kamers baie skoon en netjies. Perseel veilig met parkering en sekuriteit. Badkamers deel bly 'n probleem agv ander mense se maniere. Teen daai prys behoort jy jou eie badkamer te hê.

Sanet R - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet R
Gesin met tieners

Beste oornagplek wat ons in 10 jaar gehad het!

Baie skoon en netjies. Almal was uiters vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer by Grandma's Place bespreek.

Esmé V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esmé V
Gesin met tieners

Grandma's Place was skoon en als is daar wat jy nodig het.

Sien sterre.

Selena M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selena M
Gesin met klein kinders

Uitstekende verblyf vir oornag met voldoende geriewe vir 'n gesin.

Reney was uiters behulpsaam en het ons 21:00 die aand tegemoetgekom. Die geriewe is puik! Dit is skoon en met 'n gesin met klein kinders kon ons regtig nie vir meer vra nie. Sal vir seker weer gebruik en aanbeveel. Baie dankie!

M S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
M S

Fantasties.

Dis outentiek en pragtig. Jy rus, veral as jy ver pad ry. Die personeel is baie vriendelik.

Ugo M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ugo M

Geen probleme en het goed gerus.

Geen probleme en goed gerus. Sal beslis weer daar oornag.

Marlena V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlena V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en aangenaam.

Die oornag was rustig en aangenaam.

Neil H - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice place, but not nice to share the bathroom.

We had to share the bathroom facilities ─ not in this day and age.

Hansie V - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hansie V
Gesin met tieners

Baie gerieflike oornagstop.

Gerieflike oornagstop. Baie skoon en netjies. Vriendelike ontvangs gehad. Ook veilig.

Elizma D - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma D
Enkelreisiger

Baie gerieflik. Skoon en netjies. Vriendelike ontvangs.

Kan dié plek aanbeveel.

Riaan V - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Waarde vir geld en vriendelike mense.

Uitstekende waarde vir geld, skoon en netjies met lugversorging, vriendelike diens en goeie ligging. Ek en my gesin sal enige tyd weer oorbly.

Eugene L - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene L
Gesin met klein kinders

Goed.

Goed, behalwe vir deurslot wat stukkend was.

Hester H - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hester H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie fasiliteit vir die doel waarvoor dit benodig was.

Die dorp is nie 'n toeristebestemming nie, maar 'n goeie tydelike verblyf op uitputtende reis tussen Pretoria en Kaapstad.

Marius V - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbare, veilige verblyf.

Bekostigbare, skoon en veilige verblyf.

Ralph L - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ralph L
Enkelreisiger

Baie rustig en aangenaam.

Die plek is baie rustig geleë. Die kamers is baie netjies. Die huis is omring deur pragtige tuine wat 'n rustige atmosfeer skep.

Louise V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer daar oornag.

Goeie waarde vir geld, rustig en veilig. Sentraal.

Irma M - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Irma M
Saam met vriende

Baie lekker outydse plek, baie karakter, ons het dit geniet.

Baie gerieflike kamers goed in gerig vir oornag. Mooi oudhede, beslis 'n plek om te oornag!

Stephan V - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Stephan V
Enkelreisiger

Bekostigbaar

As jy net 'n plekkie vir jou kop soek om neer te lê, is Grandma's reg. Baie basies, maar skoon en netjies. Goeie waarde vir geld vir 'n bed om op te slaap.

Roderick R - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roderick R

Lekker.

Hoewel net een nag was dit baie aangenaam. Lieflike braaigeriewe. Beligting by braaigeriewe kan egter verbeter. Baie skoon en groot.

Seugnet M - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seugnet M
Gesin met klein kinders

Lekker geslaap, skoon en netjiese plek, baie dankie.

Voorsien net 'n tweepunt-plug ook iewers! Ek het myne by die huis gelaat en het toe dit nogal gemis! Mooi en veilige plek, baie interessante omgewing, rustig en stil ... soos 'n plaas amper.

Shane S - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane S
Gesin met tieners

Dit neem jou terug na die goeie ou dae toe dinge nog mooi was.

Dit was baie lekker, al was dit net een nag.

Vera H - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vera H
Enkelreisiger

Meubels en gevoel van plek is "vintage", maar ek was mal daaroor en sal definitief weer teruggaan.

Die plek kom voor as baie outyds met plankvloere, ou meubels en hoë plafonne, maar ek is mal oor ou goed en was mal oor die opset. Dis baie privaat en wat my opgeval het is hoe skoon en netjies dit is. Sal definitief weer daar oorbly. Baie dankie!

Grandma's Place se terugvoer

Wow - baie dankie Vera.

Grandma's Place
Janine L - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine L
Gesin met klein kinders

Ons het die hele huis vir onsself gehad.

Die huis was skoon en netjies en die beddegoed was ook skoon. Ons is vriendelik ontvang en het baie lekker gekuier en buitekant gebraai. Dit was waarde vir geld.

Emmerentia V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Emmerentia V
Enkelreisiger

Moes opgradeer omdat akkommodasie te beknop was vir meer as een aand.

Ek het oorspronklik vir 3 nagte bespreek in die "enkel selfsorg" akkommodasie maar dit is uiters klein (ongeveer 2,5 m x 5 m) en ek kon nie eers my tas inkry nie. Moes opgradeer en R100 per aand meer betaal vir 'n groter eenheid. Sekuriteit goed en akkommodasie skoon maar die "selfsorg" geriewe is baie basies en messegoed nie volledig nie. Dit is egter reggestel na ek 'n snymes aangevra het. Dis in 'n stil en rustige deel van Beaufort Wes.

Alta V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V
Enkelreisiger

Veilige parkering. Vriendelike diens.

Dit was die tweede keer dat my seun hier gebly het op pad na Kimberley en hy was nog elke keer tevrede.

Grandma's Place se terugvoer

Baie baie dankie. Ons ander kamers en buite-eenhede het almal en suite storte. Hoop ons sien u weer in die toekoms.

Grandma's Place
Liezl B - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Liezl B
Gesin met klein kinders

Lekker geslaap en gekuier.

Kamers is netjies en alles wat nodig is, is in voorsien. Sou wel graag eerder twee kussings op elke bed wou sien in plaas van een massiewe kussing wat jou nek verrek. Tyd vir bietjie opknapwerk in die algemeen. Maar oor die algemeen lekker en rustige aand gehad.

Silma B - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Silma B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en gerieflik.

Op aankoms was ons nie baie goed verwelkom nie. Ons het baie ver gery en wou net lê, maar hulle wou nie die kamer beskikbaar stel vir ons nie (dit was 12 uur) toe wil hulle vir ons 'n kamer gee met 2 enkelbeddens en ons is getroud wat baie ongerieflik was. Die dame by ontvangs was baie afsydig en het die LekkeSlaap-kantoor gebel en voor ons op die persoon afgegaan. Dit is baie ongerieflik as jy sover gereis het en jy moet wag in 'n dorp wat jy nie ken nie, maar hulle het toe uiteindelik ingestem en die kamer beskikbaar gestel en ons geakkommodeer met 'n dubbelbedkamer en toe kon ons uiteindelik baie lekker rus.

Kevin P - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin P
Gesin met tieners

Gerieflik!

Mooi omgewing en ook baie moeite met die dekor.

Grandma's Place se terugvoer

Baie dankie.

Grandma's Place
Jan B - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Gesin met tieners

Netjies en gerieflik!

Vriendelike ontvangs, skoon en gerieflike verblyf weg van besige hoofstraat.

Grandma's Place se terugvoer

Baie dankie.

Grandma's Place
Leoni K - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni K
Gesin met tieners

Netjiese, skoon en bekostigbare verblyf.

'n Oase na die lang pad vanaf Ellisras. Ons het heerlik geslaap en was reg vir die volgende 600 km. Maklik om te kry en die eg-plattelandse vriendelikheid was opvallend. Die kamer was baie skoon en netjies en ideaal vir ons vier wat net 'n skoon plek gesoek het om te oornag.

Grandma's Place se terugvoer

Baie dankie Leoni.

Grandma's Place
Safiyya E - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Safiyya E
Gesin met klein kinders

The cottage is terrible, not what is described on the site.

This is a 2 bedroom place and it sleeps 9 people, with a small kitchen table and only 4 chairs. There is only one bathroom and no en suite. Very little crockery. Not suitable for a long stay. Too expensive for the poor quality.

Hein S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hein S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike oornag-stop.

Grandma's Place is 'n gerieflike en skoon oornag-stop vir reisigers. Dit sou lekker gewees het as hulle ook etes voorsien het.

Grandma's Place se terugvoer

Baie dankie Hein. Ons kan dalk daarna kyk in die toekoms.

Grandma's Place
Daleen S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen S
Enkelreisiger

Perfekte plekkie vir oornag.

Ek het baie lekker geslaap. Die kamer waarin ek gebly het was so bietjie klein en het so effens op 'n knop gevoel, maar verder was alles netjies en skoon en het ek geen klagtes nie. Dankbaar vir die lugversorging want dit was baie warm.

Tanya D - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tanya D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Ons het oornag by die plekkie en vir daardie doel was dit goed. Kyk net mooi wanneer jy bespreek, want van die kamers deel 'n badkamer. Ons het nie regtig hiervan geweet nie. Die plek was wel skoon en gerieflik.

Tommy T - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tommy T
Enkelreisiger

Klein, maar prakties en skoon met vriendelike diens.

Dit was baie lekker. Ek het baie lekker gebly. Die ontvangs was met plattelandse vriendelikheid. Die kamer was klein, maar prakties en silwerskoon. Ek het veilig gevoel en heerlik geslaap.

Rebecca D - Jan 2016
Gemiddeld