Grandview Guesthouse
Opsomming van Resensie
Suzaan O - Mei 2022
Gemiddeld
Absolutely perfect, very high class accommodation.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike resensie, Suzaan. Dit was so lekker om julle te ontmoet en as gaste by ons te hê. Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse. Ons sien uit na jul volgende kuier hier by ons.
Rina G - Mei 2022
Gemiddeld
Pragtig wooneenheid in 'n pragtige omgewing en 'n asemrowende uitsig.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike resensie, Rina. Dit was so lekker om julle te ontmoet en as gaste by ons te hê. Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse. Ons sien uit na jul volgende kuier hier by ons.
Chantel D - Mei 2022
Gemiddeld
Fantastiese verblyf met die mooiste uitsig.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike resensie, Chantel. Dit was so lekker om julle te ontmoet en as gaste by ons te hê. Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse. Ons sien uit na jul volgende kuier hier by ons.
Faldielah M - Apr 2022
Gemiddeld
Beautiful view, felt like I was staying with family, neat and clean will recommend to all family and friends.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Thank you so much for your wonderful review, Fadielah. It was so nice having you with us. You will always be welcome at Grandview Guesthouse and we look forward to your next visit.
Alex W - Mrt 2022
Gemiddeld
Very friendly people. Quiet place. Very spacious.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Thank you so much for your wonderful review, Akex. We appreciate your feedback and have aquired a bigger table for the unit. You will always be welcome at Grandview Guesthouse and we look forward to your next visit.
Cleresa C - Mrt 2022
Gemiddeld
Baie rustig en goed om te gaan rus.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Hartlik dankie vir jou wonderlike resensie, Cleresa. Dit was so lekker om jou te ontmoet. Ons prioriteit is kliëntediens en om te verseker dat gaste hul tyd by ons tenvolle geniet.
Ons is baie verheug dat ons daardie merk behaal het! Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse.
Blythe S - Feb 2022
Gemiddeld
Perfect.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Thank you so much for your wonderful review, Blythe. You will always be welcome at Grandview Guesthouse and we look forward to your next visit.
Christo A - Feb 2022
Gemiddeld
Baie lekker blyplek sentraal geleë.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Hartlik dankie vir jou wonderlike resensie, Christo. Dit was so lekker om julle hier te he. Ons prioriteit is kliëntediens en om te verseker dat gaste hul tyd by ons tenvolle geniet. Ons is baie verheug dat ons daardie merk behaal het! Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse en ons sien uit na julle volgende kuier in die Kaap.
Newton P - Feb 2022
Gemiddeld
Lekker.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Hartlik dankie vir jou resensie, Newton. Ons prioriteit is kliëntediens en om te verseker dat gaste hul tyd by ons tenvolle geniet.
Ons is baie verheug dat ons daardie merk behaal het! Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse en ons sien uit na julle volgende kuier.
Sally F - Jan 2022
Gemiddeld
We had an absolutely amazing and beautiful views.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Hartlik dankie vir julle wonderlike resensie, Sally. Ons prioriteit is kliëntediens en om te verseker dat gaste hul tyd by ons tenvolle geniet. Ons is baie verheug dat ons daardie merk behaal het! Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse en ons sien uit na julle volgende kuier in die Kaap.
Waylene B - Jan 2022
Gemiddeld
Wonderlike verblyf.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Hartlik dankie vir julle wonderlike resensie, Waylene. Ons prioriteit is kliëntediens en om te verseker dat gaste hul tyd by ons tenvolle geniet. Ons is baie verheug dat ons daardie merk behaal het. Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse en ons sien uit na julle volgende kuier.
Johan W - Des 2021
Gemiddeld
Hartlike verwelkoming, Wonderlike uitsig.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Hartlik dankie vir julle wonderlike resensie, Johan. Ons prioriteit is kliëntediens en om te verseker dat gaste hul tyd by ons tenvolle geniet. Ons is baie verheug dat ons daardie merk behaal het! Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse en ons sien uit na julle volgende kuier in die Kaap.
Elana F - Des 2021
Gemiddeld
Awesome.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Thank you for your wonderful review, Elana. Our priority is customer service and to ensure that guests fully enjoy their time with us. We are very happy that we achieved that mark! You will always be welcome at Grandview Guesthouse and we look forward to your next visit.
Stiehann S - Des 2021
Gemiddeld
Ons het dit baie geniet! Eienaars was baie vriendelik, alles was netjies en skoon! Die ligging en uitsig oor Kaapstad was baie pragtig!
Grandview Guesthouse se terugvoer
Hartlik dankie vir julle wonderlike resensie, Stiehann. Ons prioriteit is kliëntediens en om te verseker dat gaste hul tyd by ons tenvolle geniet.
Ons is baie verheug dat ons daardie merk behaal het! Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse en ons sien uit na julle volgende kuier in die Kaap.
Kauthar N - Nov 2021
Gemiddeld
The place was lovely. Home away from home. Really enjoyed the peace and quiet.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Kauthar, thank you so much for your wonderful review. It is sincerely appreciated. You will always be welcome at Grandview Guesthouse and we look forward to your next stay. We now have a swimming pool for the hot summer months.
Desiree B - Nov 2021
Gemiddeld
Veilig en tuis gevoel.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Hartlik dankie vir jou wonderlike resensie, Desiree. Dit word opreg waardeer. Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse en ons sien uit na julle volgende kuier.
Cornelia A - Nov 2021
Gemiddeld
Definitief waarde vir geld.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Hartlik dankie vir jou wonderlike resensie, Cornelia. Dit word opreg waardeer. Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse en ons sien uit na julle volgende kuier.
Yulin B - Okt 2021
Gemiddeld
Wonderful accommodation with a great view.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Yulin, thank you so much for your wonderful review. It is sincerely appreciated. You will always be welcome at Grandview Guesthouse and we look forward to your next stay. We now have a swimming pool for the hot summer months.
Geline T - Sep 2021
Gemiddeld
Gerieflik, veilig en 'n asemrowende uitsig.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Hartlik dankie vir jou wonderlike resensie, Geline. Dit word opreg waardeer. Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse en ons sien uit na julle volgende kuier in die Kaap.
Fiona A - Sep 2021
Gemiddeld
Die kuier was vreeslik aangenaam en rustig.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Hartlik dankie vir jou wonderlike resensie Fiona. Dit word opreg waardeer. Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse en ons sien uit na julle volgende kuier in die Kaap.
Tyra F - Aug 2021
Gemiddeld
Waarde vir my geld!
Grandview Guesthouse se terugvoer
Hartlik dankie vir jou wonderlike resensie Tyra. Dit word opreg waardeer. Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse en ons sien uit na julle volgende kuier in die Kaap.
Chantall I - Aug 2021
Gemiddeld
Asemrowende uitsig en waarde vir geld.
Lees meerGrandview Guesthouse se terugvoer
Hartlik dankie vir jou wonderlike resensie Nodine. Dit word opreg waardeer. Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse en ons sien uit na julle volgende kuier in die Kaap.
Vriendelike Groete
Chantall Immelman
Grandview Guesthouse
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tecoma-singel 28, Plattekloof 2, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18