LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Granny Dot's Country Spot | LekkeSlaap
+50

Granny Dot's Country Spot

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Granny Dot's Country Spot
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Les L - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Les L
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful and amazing weekend getaway.

A true gem in the heart of Limpopo, where one can truly get some good R&R. The hosts, Helena and Estelle are delightful and made us feel most welcome. From the chef, Odyssey, who prepared and kept us well fed with his amazing meals, to the groundsman for keeping the fires going and the housekeeper that kept the rooms beautifully clean. Thank you for making our stay awesome!

Granny Dot's Country Spot's terugvoer

Hi Les,

Thank you so much for choosing Granny Dot's for your special stay. It was such a pleasure accommodating you. We hope to see you again.

Kind regards,

Estelle & Helena

Granny Dot's Country Spot
Ronel C - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing, met vriendelke personeel en lieflike verblyf.

Ons is baie vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Die uitsig is prentjie mooi, die kamers is baie gerieflik ingerig en skoon. Absoluut ’n oorslaapplek om te besoek as jy op reis is na die Krugerpark.

Granny Dot's Country Spot's terugvoer

Hi Ronel

Baie dankie dat julle Granny Dot's gekies het vir julle oornagverblyf op pad wildtuin toe. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te akkommodeer! Ons hoop ons sien julle sommer gou weer!

Vriendelike groete,

Estelle & Helena

Granny Dot's Country Spot
Janine V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V
Gesin met tieners

Uitstekende diens met aandag vir detail.

Gerieflike en netjiese kamers. Dit is een van daardie plekkies waar jy werklik bederf word met netjiese kamers, pragtige uitsigte en kliënt - gefokusde diens. Die sjef se etes is heerlik!

Granny Dot's Country Spot's terugvoer

Hi Janine
Baie dankie dat julle by ons kom kuier het. Kom asb gou weer!
Vriendelike groete,
Estelle & Helena

Granny Dot's Country Spot
Marius B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plek en baie goeie kliëntediens

Wat 'n belewenis in die berge, baie skoon plek met die beste eienaars, ons so welkom laat voel. Ontbyt is baie goed en die plek het net die eienskappe om jou lekker te laat rus.

Granny Dot's Country Spot's terugvoer

Hi Marius
Baie dankie dat julle ons vertrou het met julle verblyf. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te akkommodeer! Kom gerus gou weer!
Groete
Estelle & Helena

Granny Dot's Country Spot
Mariaan K - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf.

Goed toegeruste eenheid. Hartlike personeel en eienaars. Pragtige omgewing. Het ons verwagtinge in elke opsig oortref.

Granny Dot's Country Spot's terugvoer

Goeiedag Mariaan
Baie dankie vir julle verblyf hier by ons. Julle is nou deel van die Granny Dot's familie. Dit was wonderlik om julle hier te he. Kom asb gou weer!
Vriendelike groete
Estelle & Helena

Granny Dot's Country Spot
Stefan B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan B
Gesin met klein kinders

Fantastiese plek.

Baie geniet, mooi plek, lekker kos.

Granny Dot's Country Spot's terugvoer

Goeie dag Stefan,

Baie dankie dat julle Granny Dot's vertrou het met julle verblyf. Dit was vir ons lekker om julle hier te he. Kom asb weer!

Vriendelike groete

Estelle & Helena

Granny Dot's Country Spot
Andre I - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre I
Saam met vriende

Verblyf en hulpvaardigheid bo verwagting.

Ontvangs en vriendelikheid by aankoms uitstekend. Hulp met pap wiel onverwags en word baie waardeer. Die grondpad is nie van die beste, maar heel rybaar.

Granny Dot's Country Spot's terugvoer

Baie dankie dat julle Granny Dot's gekies het vir julle spesiale kuier.
Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet en te huisves.
Kom asseblief weer.
Groete,
Estelle & Helena

Granny Dot's Country Spot
Sonette E - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sielsvernuwend.

Netjiese eenhede met puik diens! Rustige atmosfeer waar meer mens heerlik kan ontspan met ongelooflike uitsig.

Granny Dot's Country Spot's terugvoer

Was ons voorreg om julle hier te kon verwelkom.
Kom gerus weer!

Granny Dot's Country Spot
Chris D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike vriendelike diens, kos van baie gehalte en 'n uitsig wat jy nie sommer sal kry, verblyf was uitstekend.

Baie lekker gekuier, uitstekende diens en baie gasvry, die plaaslike sjef het baie lekker kos voorgesit. Uitsig en stilte was wonderlik, sal enige tyd aanbeveel.

Granny Dot's Country Spot's terugvoer

Baie dankie, Chris.
Dit was wonderlik om julle hier te he. Ons hoop om julle weer op 'n stadium hier by ons te verwelkom.
Groete,
Estelle en Helena

Granny Dot's Country Spot
Ronel V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Granny Dot's het ons harte gesteel.

Pragtige plek met 'n beeldskone uitsig en goed versorgde tuine. Van die tuinier, skoonmakers en kok is uiters beleefd en behulpsaam. Estelle en Helena is die beste en ons kom vir seker terug.

Granny Dot's Country Spot's terugvoer

Baie dankie, Ronel. Dit was net 'n voorreg om ons stukkie hemel op aarde met julle te kon deel. Ons is so bly ons paaie het gekruis.

Kom kuier gerus weer.

Liefde,
Estelle en Helena

Granny Dot's Country Spot
Reon V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik. Beste tot op datum.

Vriendelik, skoon, mooi omgewing en lekker ontbyt. Beveel aan as jy rus vir jou siel nodig het.

Granny Dot's Country Spot's terugvoer

Baie dankie! Dit was wonderlik om julle hier te he!

Ons sien uit na julle volgende besoek!

Baie groete

Estelle & Helena

Granny Dot's Country Spot
Heleen W - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen W
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Wonderlike en rustige ervaring.

Van die oomblik wat ons daar aangekom het, het Helena en Estelle ons op die hande gedra en na elke behoefte omgesien. Ons sal beslis weer gaan!

Granny Dot's Country Spot's terugvoer

Baie dankie liefste Heleen. Ons sien uit na julle volgende kuiertjie.
Geseënde Feestyd vir julle.

Liefde,
Estelle en Helena

Granny Dot's Country Spot
Paul V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemel op aarde.

Hierdie is 'n wonderlike gastehuis naby Magoebaskloof wat hoog bo in die berge geleë is op 'n avokado plaas. Jy kan hier kom uitspan vir 'n paar dae en die natuur geniet. Die eienaars het die plek nuut oorgedoen en die geriewe is puik. Ek stel voor een van die alleenstaande gastehuis-eenhede vir meer privaatheid. Meestal gewone voertuie sal die stuk grondpad kan ry, Gaan en rus lekker!

Yvonne S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ontspannend en gasvryheid is wonderlik.

Sal enige tyd teruggaan!

Granny Dot's Country Spot's terugvoer

Baie dankie Yvonne, dit was wonderlik om julle hier te hê. Maak gerus weer so. Ons hoop om julle weer te sien. Kom wys asseblief kleinding vir ons.

Baie groete

Estelle en Helena

Granny Dot's Country Spot
Anel A - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die aangenaamste verrasing van die hele vakansie.

Wat 'n wonderlike plekkie! Ek moes redelik vinnig ons reisreëlings uitwerk en was nie seker wat om te verwag nie, maar Granny Dot's was 'n wonderlike, aangename verrasing. Die uitsig buite, sowel as direk uit die kamers uit, is asemrowend en Helena en Estelle is die vriendelikste, warm mense wat ek in 'n lang tyd ontmoet het. So mooi en gemaklik! Ons kom beslis weer.

Granny Dot's Country Spot's terugvoer

Dankie, Anel.

Dit was wonderlik om julle te ontmoet. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Groete

Estelle en Helena

Granny Dot's Country Spot
Vanaf R1 150
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 150
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 150
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die Ou Spoorweg-pad, Plaas AB 29i, Pigeon Hole, Agatha, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjdzV68qs9UUzpOnqGwpLGQiiZFxEWLgqm67nUBzgLd7ML6kKGn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 5 Off Old Coach Road, Farm AB 29i, Pigeon Hole Agatha 0850 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.938530178901 30.11701340785
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!