Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Granny Mac's Self-catering Guesthouse

Grace (burgundy)
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad en 'n handstort, wasbak en toilet. Die eenheid het ook 'n leefarea met 'n goed toegeruste kombuisie wat beskik oor die volgende: 'n yskassie, aparte vrieskas, tweeplaatstoof en 'n mikrogolfoond. Ander geriewe in die eenhede sluit in: waaiers, verwarmers, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met Open View. Ontbyt kan gereël word by ’n plaaslike restaurant teen ’n ekstra koste.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Slegs selfsorg. Ontbyt kan by die plaaslike restaurant/hotel gereël word.

Huisreëls

Rook word nie in die eenhede toegelaat nie.
Geen harde musiek of geraas nie.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Peace (Oranje)
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die eenheid genaamd Peace beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n ’n en suite-badkamer met 'n handgemaakte bad, wasbak en toilet. Die eenheid het ook 'n klein leefarea en 'n kombuisie wat beskik oor die volgende: 'n yskassie, aparte vrieskas, tweeplaatstoof en 'n mikrogolfoond. Ander geriewe in die eenhede sluit in: waaiers, verwarmers, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met Open View. Ontbyt kan gereël word by ’n plaaslike restaurant teen ’n ekstra koste.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Slegs selfsorg. Ontbyt kan by die plaaslike restaurant/hotel gereël word.

Huisreëls

Rook word nie in die eenhede toegelaat nie.
Geen harde musiek of geraas nie.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 205, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMwM2FjNzcyLWY1YmItNDMwOC1hZmExLWY1M2VhM2ZlZjU4NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 205 Voortrekker Road Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.785339803454 18.187834024429
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem