Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Granny Mouse Country House & Spa

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 27 resensies vir Granny Mouse Country House & Spa
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.1/5
Pieter V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, vriendelike, persoonlike diens van aankoms tot vertrek.

Vandat jy stop by die sekuriteitshek en vriendelik/hartlik gegroet word voel jy spesiaal! Ontvangs met shampanje, netjiese skoon geriewe, uitsonderlike vriendelike en hulpvaardige personeel skep die gevoel dat jy as gas ook vir hulle spesiaal is. Ek en my vrou was verbaas oor die aandag aan detail en vinnige hantering van enige hulp wat jy benodig. Ons beplan alreeds ons volgende besoek by Granny Mouse. Hou so Aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mareli F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareli F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en netjies.

Baie professioneel en 'n pragtige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tom L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie mooi en rustig. Die wyn- en koservaring was tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marco D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best place I have stayed.

Friendly staff. Great service. Delicious food. Awesome rooms. Relaxing and rejuvenating getaway. Would go back in a heartbeat! It was an extremely enjoyable and relaxing getaway. Awesome service and incredible river/valley views from our room. Delicious food from the restaurant (Bistro). Top-class spa treatment! Overall one of the best trips yet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hakheel S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hakheel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing, well maintained and comfortable stay.

Peaceful and relaxing stay. The place was clean and to our liking. This is a destination for a peaceful and scenic stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rocco D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rocco D
Gesin met tieners

Sal beslis weer hulle besoek.

Het heerlik gekuier. Sal beslis weer daar gaan bly, net vir langer hierdie keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adrian F - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely wonderful stay.

What fantastic service - from the moment we arrived until we left! The room was beautiful, with such great attention to detail. The DStv was even the full bouquet! The food was excellent - well presented, extremely tasty, and good portion sizes. The restaurant and reception staff were very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gavin S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gavin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and neat and good food in the Bistro.

Shower leaks under the door and the room was dark.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis D
Enkelreisiger

Welcoming staff, good food.

Second time I stayed, and will be back again. Great for a 1 to 2 day stay to see the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie H - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Annelie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie gemiddelde ervaring, niks besonders vir die prys.

Dit was gerieflik, eenheid waarin ons tuisgegaan het nie skoon. Merke op en tussen teëls in toilet. Gebrande mat voor vuurmaakplek. Kos lekker, maar ook nie werklik uitsorderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laura C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura C
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a delight!

We had such a wonderful stay, the bistro food was a treat. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Diens in die Bistro en tekort aan detail kort aandag. Het 'n andersins heerlike verblyf bederf.

Pragtige plek in 'n besonderse ligging. Alles was goed, insluitend kos. Net probleme gehad met diens in die Bistro ─ alles het lank gevat en moes paar keer vra vir diens ─ asook klein dingetjies in die kamer soos die koffiestasie wat nie behoorlik hervul word nie, vuil merke op die mure en 'n gevoel dat alles net bietjie vernuwing kort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weer koud en winderig, maar wonderlik binne die kompleks!

Alhoewel ons net oornag het, het ons die ondervinding baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietta B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietta B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend.

Was voorheen al daar. Het laat gearriveer die middag, personeel baie vriendelik. Pragtige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bradley B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bradley B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plekkie. Sal beslis teruggaan.

Was alles wat ek verwag het. Die plekkie was hoogs voorgestel deur 'n vriend en ons was nie teleurgesteld nie. Die kamers is deftig, staf vriendelik, atmosfeer onbeskryflik en kos wonderlik. Sal teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan G - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to unwind!

Our stay there was fantastic and relaxing with great food and service!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celia F - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Celia F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, personeel baie vriendelik, alles baie genotvol.

Fantasties. Kan dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara K - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barbara K
Saam met eggenoot / lewensmaat

A beautiful venue

Outstanding accommodation and service!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin G - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was fantasties.

Dit is 'n baie mooi plek met fantastiese fasiliteite. Ons verblyf by Granny Mouse was fantasties. Die enigste negatiewe opmerking wat ons kan maak, is dat ons kamer nie gereed was by aankoms om 14:30 nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise S - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Louise S
Gesin met klein kinders

What a beautiful guest house! The walking trial was stunning and the room was lovely.

Granny Mouse is a beautiful Guest House. We had a stunning room with an amazing view. We can definitely recommend dinner at the restaurant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emile V - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile V
Saam met vriende

Dit was uitstekend gewees!

Die plek is baie netjies, skoon en die diens daar is baie goed en behulpsaam. Dink dit is waarde vir die geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lettie P - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lettie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed the stay

Ruth at the Spa of Granny Mouse Country House & Spa, was exceptional and a problem solver.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter M - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Peter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant stay.

Service excellent. Will come again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maureen P - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved Granny Mouse

Always enjoy Granny Mouse but have to confess that I have never used their Spa!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerry S - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerry S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A professional, well-run operation that I would highly recommend.

Great location with comfortable, spotless accommodation. Without exception, staff and management were friendly and efficient making our stay most pleasant and memorable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Victor K - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Victor K
Gesin met klein kinders

Good

Nice location, quite safe, good service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nenette V - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nenette V
Gesin met klein kinders

Cold weather during our visit, but the kids loved it.

The hospitality is great. We enjoyed the ambiance. Just sad we had to leave.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 075
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 075
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 075
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 58 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R103 Ou Hoofweg, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY5OTc1Yjg4LWRjOTQtNGNmMS04ZDBlLTQ3NTFlNzZhMmJjMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 075 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 R103 Old Main Road Balgowan 3275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.422911097699 30.096901059151