Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Granny's Place

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kameelperdlaan 1480, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Granny's Place bied knus selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamer-grasdakhuis in die rustige area van Marloth Park. Ons is 15 minute se stap van die Krokodilrivier af. Marloth Park Reservaat is 3000 hektaar groot en vorm die suidelike grens van die Krugerwildtuin, een van die grootste wildreservate in Suid-Afrika.

Die huis het slaapplek vir 6 gaste in 2 en suite-dubbelslaapkamers en 'n solderkamer met 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n oopplan-sitkamer en -kombuis. Al die kamers, die kombuis en die sitkamer het lugversorging. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas met dubbeldeure en 'n elektriese oond en stoof. Die sitkamer is ingerig met 'n TV met DStv-toegang en gaste word versoek om hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saam te bring. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die huis het 'n plonspoel vir warm somerdae en gaste het toegang tot braaigeriewe, 'n enkeltoesluitmotorhuis en veilige parkeerplek vir 1 voertuig agter 'n spitspaalheining. Alle linne en handdoeke word voorsien en gaste word versoek om asseblief hul eie swemhanddoeke saam te bring.

Die verblyf het 'n battery- en omsetterstelsel wat die waaiers, ligte en yskas tydens beurtkrag aanhou.

Slaapplek

’n Bespreking by Granny's Place sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 32 resensies vir Granny's Place
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 155

Jaar gelys 11

Ligging

  • Kameelperdlaan 1480, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Granny's Place het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kameelperdlaan 1480, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMzM2MwZTQ0LTg1MjMtNDQ2My1hYTA1LTk0ZjdlZTBhYTE4MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 6) 32 5 1 5 1480 Kameelperd Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.346555144215 31.76440635582
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem