Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Granny's Place

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R200 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let asb. dat die eiendom in 'n woonbuurt is en hier geld 'n streng geen-geraas-beleid. Marlothpark is nie 'n partytjieplek nie. Gaste word versoek om die rus en vrede van die omgewing te alle tye te respekteer. Geen partytjies, harde musiek en geraas sal op die perseel geduld word nie. Die instansie respekteer die regte van hulle bure. Rook in die huis is verbode.

Kom asb. die reëls van die chalet na en wees bewus van die feit dat, indien jy aanhou om die reëls te oortree nadat jy gewaarsku is, jy uitgesit kan word sonder enige terugbetaling.

'n Eenmalige skoonmaakfooi en 'n terugbetaalbare breekskadedeposito word op elke bespreking gehef. Die deposito word slegs terugbetaal indien die huis se toestand na wense is nadat jy vertrek, sonder enige skade aan die eiendom, eetgerei, breekware (borde ingesluit), en meubels.

Indien die lugversorging aan gelos word as jy nie in die huis is nie kos dit R50 per dag ekstra - dit sal afgetrek word van jou deposito.

Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke, DStv-dekodeerders en -slimkaarte saambring.

Daar is slaapplek vir 'n maksimum van 6 gaste per bespreking. Indien hierdie reël nie nagekom word nie sal jy gevra word om die perseel te verlaat sonder enige terugbetalings.

Die instansie voorsien nie swemhanddoeke nie - net badhanddoeke, so bring asb. jou eie swemhanddoeke.

Rook is verbode in Granny's Place - respekteer asb. hierdie versoek - geen terugbetalings sal gedoen word as die huis na rook ruik nie.

Troeteldiere word nie in Marlothpark toegelaat nie.

Granny's Place se eienaars neem nie verantwoordelikheid vir enige beserings, dood, diefstal, of skade aan persoonlike eiendom van gaste terwyl hul die geriewe gebruik nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kameelperdlaan 1480, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMzM2MwZTQ0LTg1MjMtNDQ2My1hYTA1LTk0ZjdlZTBhYTE4MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 6) 32 5 1 5 1480 Kameelperd Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.346555144215 31.76440635582
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem