Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gran's Nest B&B and Self-catering

Gastehuis
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Comosa-straat 21, Danabaai, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gran's Nest B&B and Self-catering is 'n pragtige gastehuis wat goed onderhou word en bied gerieflike oornagverblyf in gastekamers in Danabaai.

Dié gastehuis beskik oor 6 B&B-kamers en 1 selfsorgwoonstel. Al die gastekamers het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad met stort of 'n stort, asook 'n wasbak en toilet. Van die kamers het 'n mooi see-uitsig. Daar is ook 'n TV met DStv, 'n yskassie, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in die kamers. Handdoeke word elke tweede dag vervang en die prys van die verblyf sluit 'n ligte ontbyt in.

Die selfsorgwoonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof en oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit het 'n privaat ingang.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 21 resensies vir Gran's Nest B&B and Self-catering
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Jaar gelys 2

Ligging

  • Comosa-straat 21, Danabaai, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gran's Nest B&B and Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Comosa-straat 21, Danabaai, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa87ee94ebaa196cf084777849cc3e9ec4bfaab245edde58b7e8500465d3b2a750658a45434a8c8c7d9e8e8f67a1fcebef917?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 21 Comosa Street Dana bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.194785947214 22.045296606152
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem