Grasdak Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Met sy kroeg en kombuis, bied Grasdak Guesthouse 'n feestelike atmosfeer, bekostigbare tariewe, warm gasvryheid en gerieflike verblyf. Dit word gereeld deur plaaslike besoekers en reisigers besoek. Grasdak Guesthouse is aan die voorheuwels van die Soutpansberge in Louis Trichardt geleë.

Verblyf word in 3 en suite-gastekamers aangebied en is naby die hoofgebou en eetarea geleë. Elke kamer het 'n dubbelbed, 'n stort en 'n TV met sekere DStv-kanale. Komplimentêre WiFi is beskikbaar - doen asseblief navraag. Ontbyt kan ook op versoek en teen ekstra koste gereël word. Stel die personeel in kennis van jou bestelling.

Die restaurant spog met 'n heerlike Suid-Afrikaanse-styl tapasspyskaart met alles van lekker kroegkos tot skemerkelkies. Die restaurant is oop vir middagete en aandete. Kom smul aan een van die weeklikse aanbiedinge of kom klop aan vir 'n vinnige happie.

Kenmerke

  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Grasdak Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]