Gratia Apartment
Beskrywing
Hierdie selfsorgkothuis het 2 slaapkamers en 4 enkelbeddens. Die 2 enkelbeddens kan in 'n koninggrootte-bed omskep word op aanvraag. Verder is daar 1 en suite-badkamer met 'n stort, 'n badkamer met 'n stort wat gedeel word, 'n kombuis met vierplaatstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, 'n braai-area, volledige DStv en veilige parkeerplek. Hierdie verblyf het sonkrag wat rugsteunkrag voorsien en hierdie woonstel het ook 'n rugsteunwaterstelsel.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 18 betaal 100% van die glyskaaltarief.
'n Linnefooi van R100 sal gehef word vir gaste bespreking vir slegs 1 nag maak.
Skoonmaakdiens beskikbaar teen addisionele koste.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Geraas ná 22:00 word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Codonia-laan 891, Waverley, Pretoria, 0186, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom