Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gratia Apartment

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Gerhard & Marina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 219

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 62 resensies vir Gratia Apartment
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Rudi L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi L
Besigheidsreis

Stil, privaat, ruim en waarde vir geld.

Baie rustig, goed geleë. Kon lekker afskakel na 'n dag se woelinge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rayno V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rayno V
Gesin met klein kinders

Goeie geriewe. Selfs beter as wat op die fotos vertoon word.

Goeie diens. Gasvrye mense. Sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla V
Gesin met tieners

Absoluut fantasties. Dit is 'n pragtige plek en alles wat ons kon nodig kry, was daar.

Sal vir seker hierdie plek aanbeveel. 'n Juweel van 'n plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucia G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lucia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal enige tyd weer daar bly.

Die gasheer laat jou baie welkom voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasja R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasja R
Gesin met tieners

Heerlik en ontspannend.

Die eenheid is goed toegerus, en het absoluut voldoen aan ons vereistes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Venessa D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

Die tweede keer wat ons hier bly. Ons was nou 'n week daar. Alles waaraan jy kan dink jy gaan nodig kry in jou eie huis is beskikbaar. Baie baie netjies, beddens wat amper soos jou eie slaap. Veilige parkering. Hordes winkels om jou so jy hoef nie eens ver te ry nie. Solar. Sterk WiFi. Aangenaamste gasheer en gasvrou. Hulle het uit hulle pad gegaan om tegemoet te kom. Ons kan nie wag vir ons volgende kuier nie. Dankie julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivy B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivy B
Gesin met klein kinders

Perfect even for families with small children.

It's not always easy to find a place to stay that is truly kids friendly, but Gratia Cottage was perfect. The layout, decor, etc. made it possible to arrive and enjoy - no need to run around and baby proof to avoid breakages. Extremely neat and tidy. The hosts are accommodating, warm and welcoming. We didn't even notice the loadshedding due to the solar panels. Large supermarket just down the road and a big mall not far to drive. Easy access to highway to get to and from the airport. Quiet neighbourhood, but still easy to get a taxi if needed and food delivery. It ticked all the boxes for us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gratia Apartment se terugvoer

Thank you for the positive review, Ivy. Hope to see you again in the near future.

Gratia Apartment
Venessa D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy en rustig.

Aangename aankoms. Was ons baie tegemoetkomend met 'n inklok tyd lank na 19:00. Netjiese, ruim eenheid met als wat benodig word. Heerlike beddens! Sal vir seker weer gebruik maak van Gratia wanneer ons PTA toe kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gratia Apartment se terugvoer

Baie dankie vir jul ondersteuning, die review beteken vir ons vreeslik baie. Dankie dat jul die eenheid so netjies gelaat het! Pta groete

Gratia Apartment
Roland N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roland N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie huislike en gerieflike woonstel.

Baie lekker gebly. Goeie keuse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertus P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Altyd aangenaam.

Blyplek van hoogste gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jody I - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jody I
Gesin met tieners

Couldn't ask for more.

Excellent and accommodating hosts, in a lovely clean unit. I would not hesitate recommending this to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wickus F - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wickus F
Enkelreisiger

Vriendelik, netjies, waarde vir geld.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen K
Saam met vriende

Lieflik!

Puik akkommodasie! Uitstekend toegerus, smaakvol en rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina L

Gratia is n baie gerieflike en netjiese verblyf plekkie.

Eenheid was pynlik netjies, baie gerieflik en waarde vir geld. Omgewing is stil en rustig. Ons sal vir seker weer van hulle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gratia Apartment se terugvoer

Baie dankie Carina, wees verseker van ons volgehoue aandag aan detail. Ons is baie bly julle het jul verblyf geniet. Tot weersiens.

Gratia Apartment
Bertus P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam beïndruk met fasiliteite.

Lekker gebly. Hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dolly D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolly D
Gesin met tieners

Stylvol, ruim en ontspanne.

Die interior was indrukwekkend. Die foto's op die webtuiste is inderdaad 'n weerspieëling van die werklikheid. 3 volwassenes en 'n tiener dogter het oorgenoeg spasie gehad om ontspanne en gemaklik daar te bly. Sal beslis weer by Gratia gaan bly as ons Pretoria weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gratia Apartment se terugvoer

Baie dankie, Dolly, ons waardeer jou terugvoer, dit was n plesier om julle te akkommodeer.

Gratia Apartment
Hannes J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes J
Enkelreisiger

Uitstekend.

Diens was baie professioneel. Wooneenheid uiters netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynand V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand V
Besigheidsreis

Baie netjies en skoon.

Dit was goed-toegeruste verblyf met alles wat ons verwag het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gratia Apartment se terugvoer

Baie dankie Wynand, ons sal dit geniet om julle weer te sien!

Gratia Apartment
Retha H - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Baie dankie vir die gasvryheid! Sien julle weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brian W - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice unit and a pleasant stay.

Very clean and modern unit in a nice, quiet area. Exceptional follow-up and communication by owners. Far from Pretoria central but we were aware of that before booking. Access to Pretoria central easy enough though. No abnormal traffic.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie lekker eenheid en 'n aangename verblyf.

Baie skoon en moderne eenheid in 'n mooi, rustige omgewing. Uitsonderlike opvolging en kommunikasie deur eienaars. Ver van sentraal Pretoria, maar ons was daarvan bewus voordat ons bespreek het. Toegang tot sentraal Pretoria maklik genoeg. Geen abnormale verkeer nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gratia Apartment se terugvoer

Dear Brian
Thank you for the positive review. We do appreciate, and hope to see you again.
Kind regards
Marina

Gratia Apartment
Barend P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend P

Ontspannend.

Ek sal beslis Gratia aanbeveel. Eienaars was gasvry, plekkies is ruim, netjies en baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gratia Apartment se terugvoer

Dankie vir jou aanbeveling Cindy. Ons waardeer,en hoop om jul weer hier te akkomodaeer.

Gratia Apartment
Jeanette B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die woonstel is 'n gerieflike selfsorg eenheid.

Goeie waarde vir geld, maar benodig bietjie verf en opknap en beslis 'n ander stortkop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gratia Apartment se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Jeanette. Ons waardeer.

Gratia Apartment
Ben S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben S
Saam met vriende

Baie mooi, skoon en netjies.

Dit was baie mooi, skoon en netjies. Ek sal die plek definitief aanbeveel en sal weer daar gaan bly. Marina was vriendelik en baie hulpvaardig. Die kombuis is volledig uitgerus. Daar was ekstra komberse en handdoeke! Dit was regtig 'n lekker plek om te bly en ek gaan beslis weer boek om daar te gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gratia Apartment se terugvoer

Beste Hazel, dankie vir jou waardevolle terugvoer van Gratia flatlet. Ons hoop om jou weer te sien. - Marina

Gratia Apartment
Charles H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charles H

Excellent accommodation and facilities.

Gratia offers excellent accommodation for a small group and the facilities are more than adequate for this type of establishment. Villieria/Waverley might not offer fancy shopping but what is available is quite suitable for those who have simpler tastes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa A - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa A
Gesin met tieners

Bekostigbare, ordentlike verblyf.

Ek was so verras vir die waarde vir geld. Verblyf was netjies en gerieflik. So min vandag dat mens meer kry as wat jy verwag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liddy J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liddy J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en bekostigbaar.

Die ligging van Gratia het 100% in ons spesifieke behoefte voorsien. Die woonstel was ruim en goed versorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emmerentia F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerentia F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie verblyf, goeie koffie, goeie waarde vir geld. Uitstekend.

Aangename en netjiese verblyf omstandighede. Uitstekende waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel V

Heerlik en gerieflik.

Die verblyf by Gratia was modern, skoon en die personeel vriendelik en hulpvaardig. Die diens was uit die boonste rakke. Ek wens net ek het meer aandag geskenk of geweet dat ons in 'n woonstelgebou sal tuisgaan. Ek sou verkies het om in die hoof gastehuis tuis te gaan. Dankie, was nog steeds baie lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cisca K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cisca K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het definitief baie lekker gebly.

Baie lekker en netjiese plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helga R - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Die plekkie was baie netjies en skoon. Ons het baie lekker daar gebly baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gratia Apartment se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Helga. Hoop om jul weer te akkomodeer by Gratia Cottage of Queensrest, ons ander selfsorg-eenhede in Queenswood.

Gratia Apartment
Darchelle S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darchelle S
Saam met vriende

Dit was 'n baie aangename, skoon, netjies plekkie. Goed toegerus.

Baie vriendelike ontvangs.Goed toegeruste plek. Baie gelukkig met die plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalie C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie C
Gesin met klein kinders

Ons verblyf was werklik baie aangenaam.

Die ontvangs was baie goed. Het dadelik welkom gevoel. Aangesien ons met ons twee kleinkinders (4 en n half en 1 en n half) oorgebly het was ons versigtig optimisties aangesien hulle maar woelig is. Ons het nooit gevoel ons maak inbreuk op eienaars se persoonlike ruimte nie en het ook nie gevoel of ons in 'n glaskas is waar ons dopgehou word nie. Ons kon aangaan met ons daaglikse roetine. Alles in die wooneenheid was baie netjies, skoon en van hoë gehalte. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeana P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeana P
Gesin met tieners

Rustig.

Ten spyte van die feit dat daar bietjie van 'n misverstand was oor die bespreking, was almal baie toegemoetkomend. Sal definitief weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gratia Apartment se terugvoer

Dankie vir jou resensie, Jeana.
Gratia Kothuis-groete

Gratia Apartment
Wicus P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wicus P
Gesin met klein kinders

Puik, sal definitief weer van Gratia gebruik maak!

Gratia cottage, is puik vir ouers met klein kindertjies. Daar is meer as genoeg ruimte in die cottage. Die cottage is volledig toegerus (DSTV en allerlei ander benodigdhede!) Alles is super-skoon en gerieflik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ttim D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ttim D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful and fantastic all round!

Beautiful,spacious and super comfy with own private garden. Amazing value for money ! will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gratia Apartment se terugvoer

Thanks Tim, really appreciate your feedback, hope to see you again!

Gratia Apartment
Pierre H - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre H
Gesin met tieners

Baie skoon en netjies.

Dit is 'n pragtige blyplek met die mooiste meubels in 'n veilige, rustige area. Definitief die moeite werd

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jessica J - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica J

Dit was soos 'n eie huis in 'n ander land.

Ons het baie lekker gebly. En vir my as enkelmamma was dit ideaal, veilig en tog privaat. My tienerdogter wat nie maklik beïndruk word nie, was in haar skik met Wi-Fi, DStv en die privaat braaiplekkie. Dankie julle vir alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
De Graaff G - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
De Graaff G
Gesin met tieners

Dit was aangenaam en gerieflik.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die huis was skoon en netjies. Alles was in plek ons sal enige tyd mense aanbeveel of Gratia weer besoek indien ons oornagverblyf nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gratia Apartment se terugvoer

Baie dankie Lida, ek is bly jul is veilig tuis. Tot volgende keer.
Marina en Gerhard.

Gratia Apartment
Tersia P - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia P

Gemak op sy beste!

Die is definitief een van die lekkerste plekke om te bly! Gerhard en Marina het ons met gasvryheid tegemoed gekom toe dit nodig was dat ons moet langer aanbly. Absoluut 'n gunsteling!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gratia Apartment se terugvoer

Baie dankie Tersia, dit was heerlik om julle te kon akkommodeer! Hoop ons sien julle weer!

Gratia Apartment
Rina L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plek, sal enige tyd teruggaan.

Was heerlik stil en baie gerieflik geleë. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gratia Apartment se terugvoer

Dankie vir die goeie terugvoering Rina. Dit was heerlik om julle te huisves.

Gratia Apartment
Marais P - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marais P

Was soos 'n huis van die huis af!

Ons verblyf by Gratia was baie lekker. Gerhard en Marina was baie vriendelik en behulpsaam en bereid om ekstra moeite te doen. Sal vir seker weer hier bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gratia Apartment se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Petro. Ons hoop om jul en jul familie weer hier te sien.

Gratia Apartment
Iskra B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iskra B
Enkelreisiger

Ek het 'n goeie ondervinding gehad.

Baie aangename mense en oulike plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gratia Apartment se terugvoer

Beste Iskra
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, ons sien jou weer Vrydag-middag. Veilige reis.
Marina en Gerhard

Gratia Apartment
Kuys V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kuys V
Saam met eggenoot / lewensmaat

100 persent gehalte.

Ons sal weer hier kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gratia Apartment se terugvoer

Dankie Kuys. Ons sal jul graag weer hier wil akkomodeer.
SA groete,
Marina en Gerhard

Gratia Apartment
Jacoline L - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacoline L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en mooi.

Dit is 'n pragtige en baie ruim kothuis. Ons het sommer dadelik tuis gevoel en dit is pragtig skoon en netjies. Ons sal vir seker weer daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gratia Apartment se terugvoer

Dankie Jacoline.
Tot volgende keer.
Marina en Gerhard

Gratia Apartment
Ethel B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ethel B
Gesin met klein kinders

Mooi, gemaklike, silwerskoon, veilige hawe in die groot stad.

Wat 'n verligting om eersteklas-blyplek te kry waar brakkie en baba welkom is. Dankie, sien julle weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gratia Apartment se terugvoer

Baie dankie Ethel, ons waardeer julle kommentaar.
Gerhard

Gratia Apartment
Hester H - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester H
Enkelreisiger

Die plek was baie netjies en die eienaar-hulle was baie vriendlik gewees.

Ek sal weer daar kom bly. Baie goed, netjies lekker rustig daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gratia Apartment se terugvoer

Baie dankie Claude ons waardeer jou kommentaar, ons probeer ons bes om ons standaarde uitermatig hoog te hou.

Gratia Apartment
Kobus E - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus E
Gesin met tieners

Baie netjiese en veilige verblyf.

Die verblyf is baie netjies en stylvol. Dit is geleë in 'n stil area, maar naby genoeg aan besighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize L - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie groot gerieflike, skoon, netjiese plek wat baie privaat is.

Dit was baie lekker om in 'n skoon, gerieflike, privaat eenheid in te stap om lekker te slaap. Die eienaar was vriendelik en behulpsaam. Ons sal weer van Gratia gebruik maak in die toekoms. Baie dankie vir 'n baie lekker aand wat ons by Gratia kon oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gratia Apartment se terugvoer

Beste Elize
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Hoop julle maak weer 'n draai by ons.
Groete
Gerhard en Marina

Gratia Apartment
Valmari M - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Valmari M
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Ons het ons verblyf by Gratia baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gratia Apartment se terugvoer

Ek is so dankbaar julle het lekker gebly, tot volgende keer wat jul die Jakarandastad moet besoek.
Marina

Gratia Apartment
Tanya K - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya K
Gesin met klein kinders

Pragtig, skoon en netjies!

Baie dankie vir julle wonderlike gasvryheid! Julle plek is pragtig, skoon en netjies, baie meer as wat ons verwag het. Baie ruim en ideaal vir ons met klein kinders. Regtig baie dankie en sien julle beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gratia Apartment se terugvoer

Baie dankie, Tanya.
Dit beteken baie vir ons wanneer on sulke positiewe terugvoering kry.
Gratia groete.

Gratia Apartment
Thea V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thea V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Ons bly gereeld daar as ons in Pretoria is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riette K - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette K
Gesin met tieners

Het sommer tuis gevoel.

Dit was baie lekker gewees. Van die oomblik wat ons ingestap het, het 'n mens sommer gevoel jy is tuis. Dit was netjies en skoon. Het geen probleem gehad nie en het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marna R - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna R
Gesin met tieners

Netjiese en rustige oornag-verblyf ten volle toegerus met baie gasvryheid.

Die verblyf was sentraal geleë tussen winkelsentrums wat ons behoefte was met rustige oornag verblyf. Ten volle toegerus, meer as wat ons al by ander gaste huise gekry het en baie skoon.As ons as gesin of enkel persoon nodig het om te oornag in sentraal geleë plek sal ons beslis weer van hulle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gratia Apartment se terugvoer

Baie dankie Marna, ons waardeer die terugvoer.

Die badkamer is intussen opgradeer.

Groetnis,
Gerhard

Gratia Apartment
Lourens D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras. Die badkamer kort net werk.

Netjies, skoon en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester H - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester H
Gesin met tieners

Vriendelike diens in 'n pragtige omgewing. Sal defnitief Gratia aanbeveel vir enige gaste.

Pragtige, netjiese woonstel met vriendelike diens in 'n pragtige omgewing. Baie veilig. Sal definitief Gratia aanbeveel by enige gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Sal dit regtig aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrisa S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisa S
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Persoonlik dink ek dit was een van die beste gastehuise waar ek nog gebly het. Dis skoon en netjies, baie ruim en gerieflik, die eienaars is self betrokke en baie baie gasvry ek sal die verblyf enige tyd aanbeveel. Ek gee hulle 'n 10/10 vir alles! Eerste plek waar ek nie bekommerd was oor veiligheid nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gratia Apartment se terugvoer

Baie dankie Marius, ons waardeer jul kommentaar.

Gratia Apartment
John C - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John C
Saam met vriende

Ideaal vir vriende of besigheidsverblyf.

Baie gerieflik teen 'n baie billike tarief. Ons sal beslis weer daar tuisgaan op 'n volgende besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rene V
Besigheidsreis

Baie aangename ontvangs en geriewe vir my behoeftes.

Die geriewe was meer as voldoende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie N - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspanne.

Net wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Josef O - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Josef O
Gesin met klein kinders

Het gevoel of ons op vakansie is!

Baie lekker gebly, was skoon en netjies en gasvrye ontvangs gekry. Verwagtinge was oortref!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Codonia-laan 891, Waverley, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVb2GzMz05hamYUvaRbkUsD0WW5XRaayavZZjEDUxBn6cRk67X5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 891 Codonia Avenue Waverley 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.696648996664 28.24241882209
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem