LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gratitude Farm | LekkeSlaap
+17

Gratitude Farm

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gratitude Farm, , Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 100 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Gratitude Farm is 'n vreedsame oord met perde. Dis 12 km vanaf Riversdal aan die voet van die Langeberge. Die tarief sluit 'n uur saam met Vanessa en die perde in. Meer tyd met die perde kan bespreek word.

Dis lekker rustig hier en jy kan op die plaas draf of bergfietsry. Dis ook moontlik om in die plaasdam te swem.

Daar is 'n gastehuis en 2 kothuise. Die gastehuis staan in 'n parkagtige tuin. Daar is 'n vrugteboord, klimraam en groot bome. Daar is 3 slaapkamers: Die suite, die Franse kamer en en die rooi kamer. Dié kamers kan apart of as 'n eenheid bespreek word. 1 kamer het 'n en suite-badkamer en die ander 2 deel 'n badkamer. Daar is 'n gemeenskaplike kombuis, sitkamer en eetarea.

Elke selfsorgkothuis het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapareas, badkamer, kombuis en sitkamer.

Gratitude Farm is 'n organiese plaas wat bergwater gebruik. Langnaweek- en weekwegbreke is moontlik.

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Gratitude Farm
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Gratitude Farm, , Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gratitude Farm het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf R2 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gratitude Farm, , Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE1ODBlNDI0LTRkODAtNDhkZS05NWJmLThiMmI5MGMxMDkyOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 100  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 Gratitude Farm Wegwyzersrivier 6670 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -34.023471515294 21.307994127274
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!