LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Grayston Exec Apartment 79 | LekkeSlaap
+11

Grayston Exec Apartment 79

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grayston-rylaan 77, Morningside, Sandton, 2057, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Grayston Exec Apartment 79 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Morningside, Sandton. Die gebou is naby verskeie sake- en ontspanningsgeriewe in die area.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en 'n wasmasjien. Die leefarea het 'n slim-TV met Netflix en YouTube en daar is gratis WiFi. Die leefarea lei na 'n balkon wat buitesitplek rondom 'n tafel het.

Gaste kan die gemeenskaplike geriewe in die gebou soos die swembad en fiksheidsentrum gebruik. Daar is ook 'n restaurant om by te eet. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Grayston Exec Apartment 79 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Grayston-rylaan 77, Morningside, Sandton, 2057, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 050
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grayston-rylaan 77, Morningside, Sandton, 2057, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA800ca52bd2fbd21c94e04f48466ba6284ade379a10010d7f4fd1a8452d7481fac5a730e1594dbb445fd30c91588da172db9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050  per nag (vir 4 persone) 77 Grayston Drive Morningside 2057 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.099896461522 28.051396606152
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!