LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Grayston Exec Apartment 80 | LekkeSlaap
+10

Grayston Exec Apartment 80

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grayston-rylaan 77, Morningside, Sandton, 2057, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Grayston Exec Apartment 80 is 'n selfsorgeenheid in 'n veilige kompleks in Morningside, Sandton. Die gebou is na aan verskeie besighede en ontspanningsgeriewe in die omgewing.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en wasmasjien. Die leefarea langs die kombuis het 'n slim-TV met Netflix en YouTube en gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n buitetafel en sitplek.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike geriewe in die gebou wat 'n swembad en fiksheidsentrum insluit. Daar is ook 'n restaurant op die perseel. Veilige parkeerplek is beskikbaar in die kompleks.

Slaapplek

’n Bespreking by Grayston Exec Apartment 80 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Grayston-rylaan 77, Morningside, Sandton, 2057, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 050
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grayston-rylaan 77, Morningside, Sandton, 2057, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA461861b8a402e0b009c78a548a3cabdb820438e62334bdd2ae4e5918c952a31dc387e7e5ff0149933ef2f13487e85cd9d0d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050  per nag (vir 4 persone) 77 Grayston Drive Morningside 2057 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.099841061414 28.051608500664
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!