LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Great Brak River Flat 33580 | LekkeSlaap
+17

Great Brak River Flat 33580

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fouriestraat 4, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Great Brak River Flat 33580 is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, bokant die eienaar se huis. Dié woonstel is in Groot-Brakrivier met ongerepte strande en 'n strandmeer waar gaste veilig kan swem.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander twee kamers het elk 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n TV met satelliet-kanale en 'n DVD-speler. Die eenheid bied toegang tot 'n houtdek waar gaste kan ontspan en maaltye kan geniet.

Die tuin is omhein en bied baie speelplek vir kinders. Daar is ook 2 privaat braai-areas, elk met sy eie geriewe. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Great Brak River Flat 33580 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Fouriestraat 4, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fouriestraat 4, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMwNDNkNDkyLTBhZDQtNDg0NC05MDJmLTU2YjY0NzkzYWQwMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (plek vir 6) 4 Fourie Street Groot Brakrivier 6525 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.0552459 22.217406
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!