Great Outlook

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Great Outlook is 'n lieflike dubbelverdiepinghuis in Uvongo aan KwaZulu-Natal se Suidkus en bied gehalteverblyf vir 'n gesin. Die huis is naby winkels, restaurante en gewilde strande.

Op die boonste verdieping is 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die leefarea is ook bo en het 'n volledig toegeruste kombuis, eetkamer en sitkamer wat na 'n balkon lei. Die boonste verdieping bied pragtige see-uitsigte.

Daar is 3 slaapkamers op die onderste verdieping. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die ander 2 slaapkamers het elk 3 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Beddegoed en skoonmaakdiens is ingesluit. Die skoonmaker woon op die perseel.

Daar is skadunet-motorafdakke vir 3 voertuie en die huis word beveilig deur 'n spitspaalheining en outomatiese hek. Al die deure en vensters het diefwering.

Great Outlook is naby heelwat strande soos dié by Uvongo, Manaba, St Michaels en Margate.

Slaapplek

'n Bespreking by Great Outlook sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
3 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Great Outlook gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (plek vir 9)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false