by Greeff Accommodation | LekkeSlaap
+29

Greeff Accommodation

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Greeff Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Lucas V - Aug 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucas V
Enkelreisiger

Julle was baie gasvry.

Julle was baie gasvry.

Maryna S - Aug 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna S

Huis weg van die huis.

Baie netjies, gerieflik en veilig. Tonie en Lea-Ann is gasvrye mense. Kan verblyf ten sterkste aanbeveel.

Ocean O - Aug 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ocean O
Saam met vriende

Very neat, cute small place. Very modern and private.

Private and secure place, very neat and modern. Enough space for 4 people.

Bianca M - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca M
Saam met vriende

Plek was skoon, netjies en goed ingerig.

Ons was baie tevrede.

Lelanie V - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike, vriendelike en aangename verblyf vir ons en ons honde!

Ons het net 1 aand oornag, maar sal beslis langer aanbeveel. Ons en ons worshondkinders is baie vriendelik verwelkom. Daar is aandag gegee aan die kleinste details en die eenheid is warm en tuis. Kar en waentjie was veilig en diere het veilige area op plaveisel gehad om te verken.

Etienne P - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne P
Gesin met klein kinders

Ons wou 'n dag in Kimberley spandeer om die "sights" vir die kinders te wys. Dus het ons twee nagte by Greeff Accommodation geslaap.

Die plekkie is baie mooi reggemaak met heerlike beddens. Daar is ongelukkig nie 'n tuin vir die kinders om te speel nie, maar ons kinders het die bordspeletjies en die TV met YouTube geniet. Dit voel baie veilig met parkering van die straat af. Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik en bereid om te help. Hulle het vir ons n generator aangesit tydens die beurtkrag wat ook 'n bonus was. Ons het baie lekker gebly.

Madelize C - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelize C
Gesin met tieners

Pragtige, gerieflike verblyf met baie vriendelike gashere.

'n Pragtige, goed ingerigte woonstel wat ideaal is vir 'n langer termyn verblyf en is lekker privaat. Oulike braaiplek, ons is selfs bederf met heerlike braaipakke deur Lea-Ann. Die stort se kraan en Wi-Fi het probleme gegee, maar Thonie het sy bes gedoen om dit so gou as moontlik te herstel. Ons sal beslis weer hier tuisgaan.

Bernice V - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice V
Gesin met klein kinders

Pragtige plekkie. Het baie lekker gebly, dankie.

Pragtig skoon, netjies en heerlike warm beddens. WiFi wou nie werk nie, maar ons neem aan die router was af a.g.v. beurtkrag vroeër, so glo nie dis 'n algemene probleem nie. Sal beslis weer hier kom bly.

Rudolf R - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige parkering, lekker spasie.

Moderne, lieflike plek. Genoeg, veilige parkering, kombuis met alles wat jy benodig. Ontvangs op sy beste. Sal def weer daar gaan bly.

Greeff Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Dis heerlik om goeie mense met lekker sin vir humors te ontmoet.

Greeff Accommodation
Adele V - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V
Enkelreisiger

Dit was soos 'n koel briesie op 'n warm somersdag. Baie skoon, netjies, modern en meer as genoeg. Baie veilig gevoel vrou alleen, en sal beslis weer daar kom bly. Dankie julle.

Sien bogenoemde opsomming.

Greeff Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Adele. Dit was so lekker om jou hier te he en hoop in die toekoms kan ons jou gesin ook ontmoet.

Greeff Accommodation
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag, vir 5 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag, vir 5 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George Barrel 27, Hadisonpark, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e5a9330f85805c89b25b3e72f62150890e1ab1a9f6c477b0c8b5f0f724a089df13993e763ea2a4e68c84da3d0a75c3aa407?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100, nou Vanaf R990  per nag, vir 5 mense 10 5 1 5 27 George Barrel Hadison Park 8301 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.753664563051 24.739454798229
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem