Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Greeff Accommodation

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George Barrel 27, Hadisonpark, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 R1 035 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Greeff Accommodation is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die middel van Hadisonpark, Kimberley en ideaal vir 'n gesin of paartjies.

Die eenheid bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer, asook 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed. Daar is 'n stort, wasbak, gasgeiser en toilet in die badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, eetarea en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix, YouTube en die volledige DStv-pakket. Daar is gratis WiFi en lugversorging.. Die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n toonbank met stoele toegerus.

Dié eenheid het 'n privaat ingang asook braaigeriewe en gaste kry veilige parkeerplek vir 2 voertuie agter 'n afstandbeheerde hek met elektriese heining.

Slaapplek

’n Bespreking by Greeff Accommodation sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xTripelstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 68 resensies vir Greeff Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • George Barrel 27, Hadisonpark, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Greeff Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
R1 150 R1 035
per nag, vir 5 mense
Vanaf R1 150
R1 150 R1 035
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George Barrel 27, Hadisonpark, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24a57f72fa136d8cc1c7ac8bf2bb8f27d8532367b48dc33a627775d4b506a8699283d09e87adeb28530a9ff0049fbdc851fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R1 035 per nag, vir 5 mense 68 5 1 5 27 George Barrel Hadison Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.753664563051 24.739454798229