LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Green Door Guest House | LekkeSlaap
+39

Green Door Guest House

4 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amaliastraat 3, De Aar, 7000, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Green Door Guest House is in die hartjie van De Aar. De Aar is ryk aan kultuur en geskiedenis en word gesien as een van die belangrikste dorpe in die Noord-Kaap vanweë die diversiteit, ekonomiese rol en natuurlike skoonheid.

Verblyf word gebied in 5 en suite-kamers met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, 'n en suite-stort, yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n koffiewinkel en deli. 'n Braai-area is beskikbaar. Veilige onderdakparkeerplek word op die perseel voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 4 resensies vir Green Door Guest House
Netheid
4.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
2.8/5

Ligging

  • Amaliastraat 3, De Aar, 7000, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

De Aar Karoo Noord-Kaap
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amaliastraat 3, De Aar, 7000, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc0b76586e79f756413f45e63d79f773f11eb4aa45734a61ab8a870b3e9e3988f0511fe8f4c6673448cd181ebe7faef961d72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 4 3 Amalia Street De Aar 7000 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.650305204203 24.010188005943
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!