Green Gable Self-catering Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Green Gable Self-catering Cottage is in Swellendam geleë en het slaapplek vir 3 gaste.

Dié kothuis is eklekties versier, ruim en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed in die sitkamer. Daar is ook 'n privaat badkamer met 'n bad en stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf en 'n tweeplaatstoof. WiFi is beskikbaar en die sitkamer lei na 'n patio.

Die kothuis het 'n lieflike tuin en braaigeriewe is beskikbaar. Daar is ook 'n swembad en onderdakparkeerplek.

Green Gable Self-catering Cottage is net 3 minute vanaf die middedorp met verskeie restaurante, winkels en historiese besienswaardighede. Swellendam bied ook verskeie doeninge soos bessiespluk by die bessieplaas, voetslaan en perdry, asook besienswaardighede soos die lafentelplaas, Bukkenburg Pottebakkersateljee en die Sulina Feetjie-bewarea.

Slaapplek

'n Bespreking by Green Gable Self-catering Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Green Gable Self-catering Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (vir 3 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za