Green Gables Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Green Gables is in die hartjie van Strand geleë en is 'n pragtige, gerestoureerde, ou huis wat met die draai van die eeu gebou is. Dit bied gerieflike akkommodasie aan sakereisigers en vakansiegangers.

Droom oor die vorige eeu soos jy ontspan in groot, gemaklike en gemeubileerde gaste-suites met glansende Oregon-vloere en hoë plafonne. Ons gaste-suites is volledig toegerus met groot kleur-TV', M-Net, radio-alarm-horlosies, haardroërs en tee- en koffiemaakgeriewe. Ons bied ook internet, e-pos, WiFi en faksgeriewe.

Gaste kan die volgende geriewe en dienste benut: The Arrows Arms eerlikheidskroeg en TV sitkamer; 'n volledig toegeruste selfsorg gastekombuis; 'n beskutte binnehof met braaigeriewe; 'n lughawependeldiens en motorhuur-fasiliteit; een toesluitmotorhuis en binneparkering; sambrele en strandhandoeke.

Ons bied ook Internet, epos, koordlose - en faksfasiliteite.

Green Gables is binne loopafstand van die strandfront boulevard, dorpswinkels en restaurante. Ons huis is die ideale basis van waar jy die skilderagtige wynroetes kan ontdek, fynbos natuurreservaat en die pragtige Valsbaai-kuslyn.

Die Strand is 'n buitelug- en sportliefhebbersparadys wat iets vir almal bied. Of jy wil sonbrand, swem, branderplankry, seil, kajak en die warm water van die baai is 'n oase vir vissermanne.

'n Aantal wêreldklas gholfbane is reg op jou drumpel en die berge wat Somerset-Strand omring is het verskeie voetslaanroetes.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Green Gables Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za