Green Kruger Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Green Kruger Lodge skuil in Marloth Park, teen die suidelike randjie van die Krugerwildtuin. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, met die opsie van wildkyk in die omgewing.

Ons het 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens. Elke slaapkamer het 'n koninginggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die lodge het ook 'n plonspoel waarin gaste heerlik op somerdae kan afkoel.

Organiese geregte is beskikbaar op versoek en daar is 'n gemeenskaplike sit- en eetkamer waarin gaste lekker kan kuier en ontspan. Heelwat wild loop vry rond in die park, en wildritte en begeleide wandelinge om die Groot 5 in die Krugerwildtuin te sien, is op jou drumpel.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Green Kruger Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 380 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za