Green Mountains

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Green Mountains is in Vermont geleë en ideaal vir 'n paartjie of gesin wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek naby verskeie doendinge.

Dié woonstel is op die eienaar se boonste verdieping en het 'n aparte ingang. Die eenheid beskik oor 1 kamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kothuis het 1 kamer met 'n dubbelbed, 'n oopplan-kombuis en 'n sitarea met 'n kaggel. Die kombuis is toegerus met 'n stoof en ander toebehore. Die badkamer het 'n stort en bad.

Daar is parkeerplek vir 1 voertuig voor die huis en Green Mountains is 1,8 km van die strand en restaurante af, asook naby verskeie doendinge, soos walviskyk, kajakvaart, vierwielmotorfietsry en valskermsweef.

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Green Mountains gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za