Knysna SSB Akkommodasie by Green Oaks Flat | LekkeSlaap
+12
+12

Green Oaks Flat

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R680 per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rawson-straat 13, Eenheid A3, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Green Oaks Flat bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Knysna. Dis naby die Knysna Waterfront, winkelsentrums en restaurante.

Dié woonstel het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n driekwartbed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel en 'n broodrooster toegerus.

Die sitarea het 'n TV met Netflix en gaste het toegang tot onbeperkte WiFi. Veilige onderdakparkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar. Die kompleks is 70 km vanaf George Lughawe en is die ideale basis vanwaar dié deel van die Tuinroete verken kan word.

Slaapplek

’n Bespreking by Green Oaks Flat sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Pools

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Green Oaks Flat
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Rawson-straat 13, Eenheid A3, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Green Oaks Flat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R680
per nag (plek vir 3)
Vanaf R680
per nag (plek vir 3)
Vanaf R680
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rawson-straat 13, Eenheid A3, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJAKPByrNYGxmAqNheiC5rv0fGtDAg5zRmzy0MbICTCa3sE3Ouh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R680  per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 13 Rawson Street Unit A3 6571 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.037176643478 23.045197171793
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za