Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Green Olive Residences

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.9/5

Muddassir Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 65

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Green Olive Residences
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Sanet J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sanet J
Gesin met tieners

Met my dogter se ongeluk was als eintlik deurmekaar.

Dit was okay. Geen water was uitgesit nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Kort net 'n rakkie in stort en 'n tafeltjie in badkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannetjie B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld. Sal enige iemand aanbeveel om van Green Olive gebruik te maak.

Ons was vroeër in Bethlehem en wou ons bagasie aflaai voordat ons dorp toe gaan. Sentraal geleë in 'n mooi stil area. Skoon en netjiese omgewing. Personeel en Imy was so vriendelik en behulpsaam en het glad nie omgegee dat ons vroeër as 14:00 ingaan nie. Imy het my alles gewys, vir my die WiFi-kode en password geWhatsApp en gevra of ons tevrede is. Alles was skoon en netjies. Genoeg toiletpapier, haardroër in badkamer werk 100%, yskas maak lekker koud en die aircon was 'n wenner. Ons sal vir seker weer van hul dienste gebruik maak. Ek beveel Green Olive vir seker aan vir enige iemand wat blyplek in Bethlehem benodig. Baie dankie, ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Olive Residences se terugvoer


Thank you for choosing The Green Olive. It was a pleasure having you over and we hope to see you again very soon.

Keep well and thank you for your kind words.

Green Olive Residences
Vanaf R760
R760 R494
per nag, vir 2 mense
Vanaf R760
R760 R494
per nag, vir 2 mense
Vanaf R760
R760 R494
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofstraat 16, Eureka, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8af038f4ad5159b70454d093004aa1e0dfe0c42a3739b8d99c756b0191f9bc1e85ab68cc2699ba62fefb68582243a8c24c37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R760 nouVanaf R494 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 16 Kloof Street Eureka 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.242648339362 28.303962465615
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem