Groenpunt Akkommodasie by Green Point Central 1 Bedroom Apartment | LekkeSlaap
+9

Green Point Central 1 Bedroom Apartment

Oord
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofweg 159, Sloan Square, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Green Point Central 1 Bedroom Apartment is in Sloan Square, Kaapstad geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal vir 'n paartjie of sakereisiger is. Die woonstel is naby alle geriewe en gewilde besienswaardighede soos die V&A Waterfront, Groenpunt Stadion, Kaapstad se middestad en verskeie restaurante en winkels.

Die woonstel het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis het alles wat gaste nodig het vir selfsorg, insluitend 'n stoof, oond, yskas, wasmasjien, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV. Gaste het toegang tot gratis WiFi gedurende hul verblyf.

Gaste kan maklik deur die Groenpuntpark na die promenade stap. Daar is ook 'n verskeidenheid kroeë en restaurante stapafstand van die woonstel af.

Slaapplek

’n Bespreking by Green Point Central 1 Bedroom Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Japanees

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hoofweg 159, Sloan Square, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofweg 159, Sloan Square, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfgvuBRgFfEHq8IwBwax4DCGn3nS1hq07DexIojaELXVUD1rAws?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 150  per nag (plek vir 2) 159 Main Road Sloan Square, Green Point 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 11:00 -33.9078082 18.4059043
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za