Groenpunt Akkommodasie by Green Point Garden Apartment | LekkeSlaap
+14

Green Point Garden Apartment

8 resensies
Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Braeside-weg 5, Groenpunt, Kaapstad, 8004, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 R630 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Green Point Garden Cottage is 'n ruim selfsorg-tuinwoonstel in die hartjie van Groenpunt. Die eenheid bied die ideale verblyf aan 'n paartjie of sakereisiger. Dit is stapafstand van al die geriewe en besienswaardighede wat die V&A Waterfront bied en dit sluit Clifton se bekende strande in.

Die eenheid het 'n oopplan-uitleg en het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n ruim stort. Die kamer het 'n aantrekkamer. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, oondjie en organiese koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Gaste kan lekker in die lieflike tuin ontspan na 'n lang dag van toeris speel. Gedurende die seisoen is jy meer as welkom om suurlemoene te pluk van die suurlemoenboom op die perseel.

Die eenheid is naby die MyCiti-busroete, wat 'n bekostigbare en gerieflike manier is om Kaapstad en alles wat die Moederstad bied, te verken. Ons beveel Uber of die MyCiti-bus aan vir openbare vervoer in Kaapstad.

Let asb. daarop dat die woonstel vas is aan die hoofhuis en sy eie tuin het.

Slaapplek

’n Bespreking by Green Point Garden Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Green Point Garden Apartment
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Braeside-weg 5, Groenpunt, Kaapstad, 8004, Wes-Kaap
  • Gaste dink Green Point Garden Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R700
Vanaf R630
per nag (plek vir 2)
was R700
Vanaf R630
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Braeside-weg 5, Groenpunt, Kaapstad, 8004, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc2NDNlOTZjLTgwNjItNGMxYi1iNGVhLWQxOWZhNzE4OWYwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R700, nou Vanaf R630  per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 5 Braeside Road Green Point 8004 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -33.909677000833 18.405612632632
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za