Groenpunt Akkommodasie by Green Point Glory | LekkeSlaap
+22
+22

Green Point Glory

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Freemanweg, Winston Place, Groenpunt, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12

Beskrywing

Green Point Glory is 'n moderne, volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel in die hartjie van Kaapstad, ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers. Die woonstel is naby verskeie restaurante en winkels, asook die V&A Waterfront en Kaapstad-stadion.

Dié woonstel het 2 slaapkamers en bied slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv en DVD-speler, en lei na 'n balkon met lieflike uitsigte op Seinheuwel.

Gaste het toegang tot betaalde WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Green Point Glory
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Freemanweg, Winston Place, Groenpunt, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
  • Gaste dink Green Point Glory het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Freemanweg, Winston Place, Groenpunt, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIzMTQ0ZjU5LThmMTEtNDVlYS1hOTc4LWIyOGY2NWFkZDMyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Freeman Road Winston Place, Green Point 8051 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-20:00 10:00 -33.90897357759 18.411229848862
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za